Hoërskool Florida trots op 2018 se matriek-uitslae
Hoërskool Florida is baie trots op die uitslae van die matrikulante van 2018. Hulle spog met `n slaagsyfer van 99,16%. 75% Van Hoërskool Florida se matrieksslaag met Baccalareus graad! Die…
Pietermaritzburg Girls’ High School Matric Class of 2018
Congratulations to the Pietermaritzburg Girls’ High School Matric Class of 2018 on achieving a 100% pass rate in their NSC final examinations. We are proud to announce that 97% of…
Hoërskool Nelspruit Matriek-uitslae 2018
1. Aantal kandidate: 267 2. Slaagsyfer: NHS = 100% Mpumalanga = 79,0% 3. Gemiddelde % per leerling: 65,6% 4. Universiteitsvrystelling: NHS = 84,3% Vrystelling na Tersiêre inrigtings: NHS = 100%…
Hoërskool Ermelo se 2018 matriekuitslae maak Erries trots
Die 2018 matriekgroep van EHS het, soos dit die Erries betaam, goed presteer tydens die NSC-eindeksamen. EHS-leerders spog met Baccalaureus van 73% en 21% wat kwalifiseer vir verdere tersiêre opleiding.…
Hoërskool Oudtshoorn trots op 2018 se matriek-uitslae
Hoërskool Oudtshoorn se 2018-matrieks het geskitter met 14 leerders wat met A-gemiddeldes spog! Die toppresteerders is Carla Swart met ‘n gemiddeld van 90,43%. Die ander leerders met A-gemiddeldes is Kabelo…
St Andrew’s School for Girls get 100% pass rate for 30 years in a row
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.18.7″] St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, received a 100% pass rate for all candidates for the 30th year in succession. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.18.7″] 9 distinctions:…
DIE TOKKIES GROET HULLE GELIEFDE ADJUNKHOOF: PIET DREYER
Mnr. Piet Dreyer het 39 jaar van sy volwasse lewe gewy aan die onderwys en opvoeding van kinders. Gedurende die tyd was hy onder andere verbonde aan Laerskool Baillie Park,…
Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in Unisa Musiekteorie
Nico Smit (graad 8) het 93% behaal in UNISA se graad 3 Musiekteorie-eksamen. Hierdie prestasie plaas hom ook op UNISA se ererol.
Hoërskool Upington o/15 krieketspelers na Sri-Lanka
Drie van Hoërskool Upington se jong opkomende krieketspelers, Ferdie Richter, Brend Mulder en Geo Engelbrecht het vanaf 1 tot 5 Desember aan die Nasiona/15 Plattelandfees deelgeneem in Sasolburg. Al drie…
KZN Midlands Youth Choir Representatives
Congratulations to the boys from our Senior School who were selected for the KZN Midlands Youth Choir earlier this term. Pictured from left to right: Emmanuel Faluade, Wandile Ngcobo, Sheldon…
Scrummies Christmas Play and Grade 0 Graduation
It was an exciting last week of school for our boys in Scrummies as they performed in their Christmas Play for their families. The boys and their teachers have been…
St Charles College Carol Service
On Sunday evening, 25 November, the St Charles College, Pietermaritzburg, community joined together to celebrate the birth of Jesus. Christmas is an opportunity for us to remember the precious gift…
Hoërskool Outeniqua gholfdag
Die SPW Kwagga Gholfdag is weer vanjaar op 30 November te Fancourt ten bate van die Kwagga Trust aangebied. Die hoofborg was vir die tweede agtereenvolgende jaar Sanlam Private Wealth.…
Oudtshoorn High School learner wins bronz at Commonwealth Games
Proudly Struisies !!! Lleythan Smith won a bronz medal at Commonwealth Games the past weekend. The tournament took place in Durban. He received his Protea Colours for the second time!!…
St Andrew’s School for Girls Sport and Cultural Awards
St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, hosted the term 3 Senior School Sport and Cultural Awards assembly on 5 December 2018. Grade 8, 9 and 10 girls are eligible for…
We WISH you a Merry Christmas
WISH (Wees Iemand Se Held) is ‘n gemeenskapsdiensprojek van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Leerders besoek elke kwartaal die Môreson Kinderhuis in George om aktiwiteite met die kinders daar te doen.…
Hoërskool Punt Interact klub
Die Interact klub van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het saamgespan om byna 40 “dignity packs” vir die Mosselbaai SAPD se “Victim Friendly Room” te verpak. Dit is vir die opheffing…
Potchefstroom Gimnasium o/15 netbal
Elke jaar besoek die o/15 Netbalspanne regoor SA die netbaltoernooie. Die SA’s word apart van die ander ouderdomsgroepe gehou…nr 1 en 2 op SA’s asook 1 Ubunthu-span word die keuses…
Erries toer na Argentinië
Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende seuns wat vanaf 2 tot 12 Desember saam met Vision Sport na Argentinië toer as deel van die SA-Bokkies 7’s-rugbyspan: Tiaan Grobler,…
Hoërskool Ermelo-tennis eindig 2018 met kishou
Tennis is ‘n unieke sport waar leerders hulself moet uitdaag tot probleemoplossing en strategieë om hul opponente uit te oorlê. Dit bou karakter en deursettingsvermoë en leer ons leerders waardevolle…
HOËRSKOOL PUNT ONDERSTEUN HEART2HEART
Hoërskool Punt van Mosselbaai se Graad 12’s het weer hierdie jaar hul skoolskoene geskenk vir Heart2Heart. Die leerders plaas die skoene op die laaste dag van die eksamen in ‘n…
St Charles College Senior Primary Recognition Ceremony
The St Charles College Senior Primary closed off the 2018 academic year with their annual Recognition Ceremony. It was a special evening for many reasons and marks the climax of…
Glenwood High School Seed of Hope
Thank you to the Glenwood Moms who brought gifts to the Mothers Christmas Dinner. The Head Prefect 2019, Sam Bowley, dropped off the last batch of gifts at the Seed…
Stefanie Kolbé Primêre Skool Outeniqua se top Gr 6 akademiese presteerder
Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua wat die Christiaan de Kock trofee verwerf het as top akademiese presteerder in Gr 6. (Foto: Mariëtte Landman)
Primêre Skool Outeniqua wys Gr 7 se top akademiese presteerders aan
Primêre Skool Outeniqua se Gr 7 Top Akademiese Presteerders van 2018 is Carla Krüger (Dux leerder), Marseilles Naudé (tweede) en Abigail Olivier (derde). V.l.n.r. Carla Krüger (Dux leerder), Marseilles Naudé…
Primêre Skool Outeniqua wys hul Sportpersoonlikhede van 2018 aan
Tydens die Senior Prysuitdeling van Primêre Skool Outeniqua is vyf leerders aangewys as die Sportpersoonlikhede van 2018. V.l.n.r. Laurenze Laminie, Lee-Mar Pedro, Kaelin Mollentze, Zander Nel en Ian de Jager…
Laerskool Outeniqua beloon sportprestasies
Gedurende Laerskool Outeniqua van George se senior prysuitdeling het Drikus de Jager, Ian de Jager en Martin Mostert die Ruben Coetzer Trofee vir uitstaande sportprestasie in skoolverband ontvang. V.l.n.r. Ian…
Laerskool Outeniqua wys hul hoofleiers vir 2019 aan
Laerskool Outeniqua in George is trots op hul leerders wat aangewys is as die hoofleiers van 2019. V.l.n.r. Vincent Alicino(Onderhoofseun), Christian Kolbé (Hoofseun), Emmie Wannenburg (Hoofdogter), Emma Lutsch (Onderhoofdogter). (Foto:…
CAMBRIDGE OPEN TO GIRLS
Glenwood High School is an approved selected School, which offers Cambridge Assessment International Education. Glenwood now offers this unique opportunity of up to date, quality education of the highest international…
Laerskool Muldersdrif leerders genomineer vir Distrik Buitemuurse Toekennings
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp het die volgende leerders genomineer vir die jaarlikse Distrik Buitemuurse Toekennings: • Marnu Bouwer: Laerskool seuns atleet van die jaar • Reinhardt Neuper: Kultuurseun van die jaar…
Laerskool Muldersdrif Gr 7’s neem afskeid
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp, se Gr 7’s het op 23 November afskeid geneem by Pine’s Resort. Hulle is opgewonde om in 2019 die hoërskool aan te durf!
Hoërskool Oudtshoorn skitter by Wiskunde Olimpiade
Tydens ‘n Nasionale Wiskunde Olimpiade vir alle graad 8-9 leerders in SA is die top tien van elke skool landswyd vergelyk met mekaar. Hoërskool Oudtshoorn het eerste gekom in hierdie…
TWEE RUGBYSPELERS VAN HSDA NA DUBAI
Twee leerders van Hoërskool De Aar is bevoorreg om die vakansie in Dubai aan ʼn sewes rugby toernooi deel te neem. Die internasionale toernooi vind plaas van 27 November tot 4…
Hoërskool De Aar leerders speel netball in Dubai
Twee netbalspelers van Hoërskool De Aar, Waydean East en Bronwyn Louw, gaan vir die SA Peacocks span in Dubai speel vanaf 27 Nov tot 3 Desember. Baie sterkte aan Waydean…
Hoërskool De Aar leerders neem deel aan Skaak SA’s
Drie leerlinge van HSDA gaan vanaf 15 tot 21 Desember aan die Skaak SA’s in Boksburg deelneem. Baie geluk en sterkte aan Chardé Vries, Unam Mxaxa en Thandokazi Ntozini.
Hoërskool Cradock neem afskeid van personeel
CHS het onlangs afskeid geneem van drie personeel wat die Kwagga-familie in Desember verlaat. Mnr. J.R Foreman was verbonde aan CHS sedert Januarie 2017 en het verskeie rolle vertolk. Hy sal…
Hoërskool Kalahari krieketspelers verteenwoordig Noordkaap Krieket
Casper du Plessis en Foster Lubbe het die Noordkaap Krieket se “Capping” seremonie bygewoon. Altwee hierdie leerders, van Hoërskool Kalahari in Kuruman, verteenwoordig Noordkaap krieket gedurende die vakansie in hul…
Ligbron groet graad 12 leerders
Die graad 12 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Dinsdag, 26 November, hulle laaste matriekvraestel geskryf. Dit was ook die laaste keer dat hulle in die…
Pietermaritzburg Girls’ High School spoil Slangspruit Primary
Members of the Pietermaritzburg Girls’ High School Interact society handed out homemade Christmas crackers to the pupils of Slangspruit Primary School. The contents of the crackers were donated by GHS…
MAKABONGWE METHODIST PRE-SCHOOL CHRISTMAS PARTY 2018
MAKABONGWE METHODIST PRE-SCHOOL CHRISTMAS PARTY 2018 On Monday 26 November some of the Glenwood High School Interact Club members gave the Makabongwe Methodist Pre-School children a start to their end…
Errie nou ‘n Blitzbok
Oud-Errie, Impi Visser, maak komende naweek (30 Nov – 1 Des) sy debuut as Blitzbok in die eerste rondte van die HSBC Sewes-wêreldreeks wat in Dubai plaas vind. Visser het…
Glenwood High School’s Toy Story 2018
The Glenwood Family supported the ECR Toy Story campaign again this year and our Interact boys delivered the toys to ECR House today. The Interact boys raised R5000 with which…
THE NEW ERA FOR PAARL BOYS’ HIGH HOCKEY HAS ARRIVED
(by Cindy Mc Farlane MIC: Hockey) The first mention of the sport “hockey” being played at Paarl Boys’ High School was in 1922 when it was stated, by the headmaster at…
St Charles College Grade 7 Eco Houses
The Grade 7 boys have been hard at work, putting their creative thinking and group management skills to the test. The Eco House Project has presented an opportunity for the…
Dingo Show at St Charles College
Our boys in Scrummies were completely captivated earlier this week by some unusual visitors on campus – a tarantula, baby alligator and some snakes to name a few! Thank you…
AFFIES GEE HUL SKOENE
Matriekleerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria het hul skoolskoene vandag uitgetrek met die doel om hulle ou skoolskoene vir minder bevoorregte leerders te gee. Affies het vandag vir die…
Hoërskool Nelspruit Wiskunde-boffins is tops in Mpumalanga
Twee leerders van Hoërskool Nelspruit is onlangs as toppresteerders in die provinsie aangewys nadat hulle vroeër die jaar aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade deelgeneem het. Phillipa Marais is derde in…
Laerskool Muldersdrif hou fonds-insameling
Laerskool Muldersdrif se Gr 7’s het ‘n fonds-insameling gehou vir The 9th Day honde skuiling in Krugersdorp. Charmaine is die eienaar en daar is baie honde wat aangeneem kan word.
Laerskool Mulderdrif atleet presteer
Baie geluk aan Marnu Bouwer van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp wat Saterdag 10 November deelgeneem het aan die Sentraal Gauteng Atletiek Klubkampioenskappe in Germiston. Hy het die verspring gewen en…
Laerskool Muldersdrif leerder neem deel aan Tennis SA Toernooi
Mia Roets (onder 12) het onlangs deelgeneem aan ‘n Tennis SA Toernooi in Pretoria. Sy het enkels o/14 gespeel en ‘n derde plek behaal. Baie geluk Mia!

















