Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 11
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Clodelle Menne 75.29% (3), Montelle Booysen, Amey Duvenhage, Cara Clark 77% (1), Anlie…
Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 10
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Megan Bosman 72.29% (2), Jeané Erasmus, Stephnie Douw, Zimkitha Silo, Chanique van Syfer,…
Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 9
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Courtney van Syfer, Abigail Struis, Megan Ritter, Ize-Mari Ebden 86% (1), Anja Kleynhans…
Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 8
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Siyanda Cube, Chelsy Muller, Prince Rajabu 78.22% (2), Amand Kitenge, Joané Venter, Elizca…
Hoërskool De Aar o/15 Rugbyspeler by Rhinoweek
JP Senekal van Hoërskool De Aar, het deelgeneem aan die GW 0.15 Rhinoweek in Vereeniging.
Hoërskool De Aar Netbal
Vier van HSDA se spanne kom op Saterdag, 13 Julie, te staan gekom teen Hoërskool Vaalharts op Jan Kempdorp. Al vier spanne vaar baie goed al het die vakansie sy…
HSDA HOKKIE VAAR BAIE GOED IN TOERNOOI
Twee hokkiespanne van Hoërskool De Aar het aan die Platteland Astro Toernooi op Upington deelgeneem. Die spelers het hul staal behoorlik getoon in die 16 wedstryde wat gespeel is. Die…
Hoërskool De Aar 0.17 Rugby
Op Saterdag, 13 Julie, het HSDA se o.17 rugbyspan teen Hoërskool Vaalharts van Jan Kempdorp gespeel. Die spelers was ʼn bietjie geroes na die lang vakansie, maar die feit dat…
HSDA 0.19 RUGBY
Hoërskool De Aar se eerste rugbyspan het op 13 Julie teen Hoërskool Vaalharts op Jan Kempdorp gespeel. Dit was van meet af ʼn harde en fisieke wedstryd. Die seuns het…
Hoërskool De Aar Netbal
Vier van Hoërskool De Aar se A-spanne het op 13 Junie in die Provinsiale Uitspele in Upington gespeel. Al die wenspanne uit die vyf onderwysdistrikte in die Noord-Kaap het deelgeneem…
Hoërskool De Aar ATKV Senior Olimpiade Afrikaans Huistaal
Leerlinge van Hoërskool De Aar het tydens die ATKV – Senior Olimpiade in Afrikaans Huistaal puik presteer het: Surina le Roux (veertiende), Clodelle Menne (sestiende, afwesig op foto) en Enchanté…
Hoërskool De Aar ATKV Senior Olimpiade Afrikaans Addisionele taal
Die volgende leerders van Hoërskool De Aar het tydens die ATKV – Senior Olimpiade in Afrikaans eerste Addisionele Taal puik te presteer: Vuyokazi Mdebuka (vyftiende), Nanda Bambiso (twintigste), Unam Mxaxa…
Hoërskool De Aar onderwysers bring hul kant in vakansie
HSDA is trots op hul onderwysers wat as die afgelope vakansie die volgende pligte verrig het: • Johandrie Kühn: Netbal Noord-Kaap en O.14 Diamante • Driaan Smit: Pixley Tennis Bestuur…
Hoërskool Monument kondig Mej Monnas aan
Hoërskool Monument, Krugersdorp, het hul Mej Monnas, Celeste Rautenbach, aangekondig! Baie geluk aan al die wenners! Julle is pragtig! Dit was weereens ‘n aand vir die boeke! Monnas is TROTS! Mej Persoonlikheid JNR-…
Outeniqua Primary School at Astro Quiz 2019
On July 24th Outeniqua Primary took part in the 1st round of the Astro Quiz 2019. The quiz consists of 30 multiple choice questions about the planets, stars and the…
Laerskool Outeniqua O/11A Rugbyspan presteer
Die 0/11A-rugbyspan van Laerskool Outeniqua, George, het aan die ALOE CUP deelgeneem in Jefferysbaai en puik presteer. Dylan Jordaan, Matthew Prins, Gerard Bekker en Jacobus de Villiers is aangewys as…
Laerskool Outeniqua skaakspan presteer by Eden Topskole Toernooi
Laerskool Outeniqua van George se 0/11-skaakspan het aan die George- en Eden Topskole Toernooi deelgeneem en gekwalifiseer om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi, 30 Augustus tot 1 September, deel te…
Hoërskool Adamantia stel 2 nuwe onderwysers bekend
Hoërskool Adamantia in Kimberley, stel graag 2 nuwe onderwysers bekend, Meneer Gary Glass en Juffrou Samantha Jacobs. Spesiaal in Engels vir hul Engelse meneer: Born straight out of a 19th…
Hoërskool Adamantia Noodhulp-span presteer
Hoërskool Adamantia van Kimberley se noodhulp-span, Anet Steyn (kaptein), Tiaan Erasmus (onderkaptein), Morgan Keyser, Kayla Collins, Leanè van der Walt en Joshua Wilson het vanaf 28 tot 30 Junie aan…
Hoërskool Adamantia Landsdiens
Sestien lede van die D.S. Jacobs Landsdiensklub het tydens die vakansie die Landsdiens Provinsiale Kamp bygewoon in Warrenton by die Kultuuroord. Sewe van ons leerders is gekies om die Noord-Kaap…
Hoërskool Adamantia reik uit na aftree-oord
Die Mej. Addie-finaliste het hul gesamentlike gemeenskapsprojek by Ons Huis Aftree-Oord gedoen. Die meisies het heerlik saam met die inwoners gekuier en hul bedien met koffie, tee en kaasskons. Elke…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 12
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 12, vir die tweede kwartaal. 1. Jolene Botha 2. Will-Marie Langeveld 3. Joané Vosloo 4. Chaney Visser…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 10
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 10, vir die tweede kwartaal. 1. Johandri Tolmay 2. Ulrika van Lingen 3. Barend Claassens 4. Anet…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 11
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 11, vir die tweede kwartaal. 1. Johané van Aswegen 2. Kayla Oosthuizen 3. Christine van den Heever…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 9
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 9, vir die tweede kwartaal. 1. Louise Brummage 2. Lefran Smith 3. Beukes Mihi 4. Darius Jacobsohn…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 8
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 8, vir die tweede kwartaal. 1. Mininke Smith 2. Minke Scheepers 3. Franchelle Jacoby 4. Lilly-Anne Matthysen…
HOËRSKOOL STRAND TOUTREK-PRESTASIES
Twee van Hoërskool Strand se leerders, Zounica van der Merwe en Elandré Kemp, is die naweek in Johannesburg verkies om Suid-Afrika in die Wêreldkampioenskappe vanaf 4-8 September in Dublin, Ierland,…
Hoërskool Strand alumna finalis in Global Young Chef kompetisie
The Private Hotel School in Stellenbosch is uiters trots op Logan Leisse. Geluk aan ons alumna, Logan Leisse, wat aangewys is as finalis in die globale @ San Pellegrino Young…
Hoërskool Waterkloof Hokkie
Baie geluk aan die seuns-hokkiespanne van Hoërskool Waterkloof se mooi uitslae tydens die Noordvaal-toernooi. Die o.14’s, o.16’s en eerste span lê onderskeidelik eerste, tweede en eerste in hul onderskeie groepe.…
Edgemead High School 2020 prefects go camping
All the best to Edgemead High School’s 2020 prefects who are on camp this weekend at High Africa Adventures CC in Worcester.
Hoërskool Brackenfell leerder 2019 Skole Sportman van die Jaar
Marx Meyer, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Brackenfell, is gisteraand by ‘n spoggeleentheid in die Old Mutual Presentation Room in Pinelands deur die Cape Town Sports Council aangewys as die…
Hoërskool DFmalan-dramaleerder is ‘n uitblinker
Kaylin Stevens van Hoërskool DF Malan in Kaapstad het hierdie jaar uitgeblink op die verhoog! Sy het vroeër dié jaar aan die Talent Africa Nasionale kompetisie deelgeneem, waar sy 5…
Union High School learners shine at speech contest
The power of words, intonation and body language was unleashed during Graaff-Reinet’s Union High School’s annual Senior Speech Competition, held on Thursday evening, 18 July. The evening was themed, ‘The…
Laerskool Hartenbos hoofleiers
Laerskool Hartenbos het hul nuut-verkose hoofleiers vir 2019 bekend gemaak. V.l.n.r. Tristan Atsell (onderhoofseun), Deon Viljoen (hoofseun), Gratia Pauw (hoofdogter), Nadia Badenhorst (onderhoofdogter)
Laerskool Hartenbos manspersoneel ontvang “bodywarmers”
Laerskool Hartenbos se manspersoneel bedank die borg van hul netjiese “bodywarmers”. V.l.n.r. Paul Els, Dawie Jonker, Ruhan Meiring, Renier van Schalkwyk en Joep Joubert
Pierre Spies besoek Laerskool Hartenbos
Pierre Spies, oud-Springbok en Blou Bul agste man, het Laerskool Hartenbos verras en tydens die saalbyeenkoms ’n kort motiverings-praatjie gelewer. Voorste ry v.l.n.r.: Paul Els, Werner van Huyssteen (skoolhoof), Andre…
Hoër Jongenskool leerders na ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie Finaal
Die ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie Finaal vind die naweek in Bloemfontein plaas waar Cantare aan die Prestige-afdeling deelneem. Cantare is een van drie seunskore wat aan die kompetisie deelneem. #boishaai@atkv_sa
Laerskool Hartenbos se skakelraad vir 2019 word bevestig
Laerskool Hartenbos het hul skakelraad vir 2019 bevestig. Sterkte word die raad toegewens met hul pligte. Voorste ry v.l.n.r.: Enell van Vuuren, Tristan Atsell (onderhoofleier), Deon Viljoen (hoofseun), Gratia Pauw…
Laerskool Hartenbos wens Gr 7’s van 2014 – nou Gr12’s – sterkte toe
Laerskool Hartenbos het die gr 7’s van 2014, wat nou in hulle matriekjaar is, genooi vir ’n spesiale saalbyeenkoms waarby hulle sterkte toegewens is met hulle toekomsplanne. Al die oud-onderwysers…
Worcester Gimnasium U.20 Volleyball
Colby van Heerden from Worcester Gymnasium has been selected for the Western Cape u.20 Volleyball team.
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 12 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 12 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Louis MYBURGH (87,29%) 2. Lauret JONCK (86,29%) 3. Braam WIID (85,43%) 4.…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 11 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 11 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Hanro VILJOEN (86,43%) 2. Anya SMITH (80,57%) 3. Jové VAN ZYL (78,14%)…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 10 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 10 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Andrea BRUNDYN (90,71%) 2. Wilmari KRȔGER (88,71%) 3. Michaela DU PLESSIS (86,86%)…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 9 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 9 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Kgarametja MOTHUPI (89,33%) 2. Nolene JONCK (84,78%) (afwesig) 3. Rias MÖLLER (84,56%)…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 8 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 8 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Hendré NIEUWOUDT (84,67%) 2. Shekinah LOTLHARE (84,22%) 3. Tinotenda MURERE (84,11%) 4.…
Hoërskool Brackenfell skuts skitter skyfskiet-kompetisie
Hoërskool Brackenfell se skuts het die afgelope Saterdag aan ‘n skyfskiet-kompetisie by die Belhar Sport Sentrum deelgeneem en het 22 medaljes huistoe gebring. Die Brakkie-skuts het in die volgende onderskeie…
Hoërskool Waterkloof Ruiter presteer
Baie geluk aan Carla Brevis van Hoërskool Waterkloof wat in die Gautengspan vir 60km en 80km trapleer-uithouritte opgeneem is. Sy gaan aan die ‘Nationals’ vanaf 20 tot 22 September…
Worcester Gimnasium Redenaars skitter
Worcester Gimnasium se graad 8 spanredenaars, Alexa Viljoen, Carina van der Vyver, Kristen Boshoff en Danielle du Toit, verwerf 98,4% tydens hul deelname aan Podiumpret. Hulle dring deur na die…
DF Malan Krieketspelers ontvang silwer
Agter v.l.n.r.: Heino Verster, David le Roux, Karl Schreiber, Christiaan Liebenberg en Kyle Beck. Voor v.l.n.r.: Gustav van der Walt, Arne van der Heever en Werner Bredell. ‘n Groep van…
St Andrew’s School for Girls Spring Expo 2019
The Spring Expo is hosted annually by St Andrew’s School for Girls and will be taking place on 14 September 2019. This community event has been running for 10 consecutive…





















