Valsrivier Gala – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Valsrivier Gala. BVHS se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad. Daar was 13 swemskole wat deelgeneem het. Bethseals het 4de geĆ«ndig. BVHS swemmers wat…
Alpha Wiskunde – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Alpha Wiskunde. Die graad 12 Alpha Wiskunde se finale eksamen is op Vrydag 25 Oktober geskryf. Dit is ‘n Nasionale vraestel wat deur al die Graad 12 Alpha kandidate in…
Disco Dance WĆŖreldkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Disco Dance WĆŖreldkampioenskap. Twee leerders van PrimĆŖre Meisieskool Oranje, Denise Breytenbach en Letitia de Smidt, het vanaf 24 tot 27 Oktober aan die Disco Dance WĆŖreldkampioenskap in Duitsland deelgeneem. Hulle…
Noord-Vrystaat Skole Tennisspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Skole Tennisspan. Drie leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit as deel van die Noord-Vrystaat Skole tennisspan:Ā Ā Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Duitse Taaldiploma – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Duitse Taaldiploma. Foto: Milla Sypkens, Carina van der Merwe, Anika Labuschagne, Naledi Botsane, Elsje-Mari en Sarah-Leigh Rautenbach Ses OMS-matrikulante, Milla Sypkens, Carina van der Merwe, Anika Labuschagne, Naledi Botsane, Elsje-Mari…
Valsrivier Gala – PrimĆŖre Skool Naudeville
Valsrivier Gala. Vier leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Mia Vorster, Enrico du Preez, Elle-Ann Roper en Adriaan du Toit het Saterdag, 16 November aan die Valsrivier Gala in…
NSS en SACAI Merkers – HoĆ«rskool Eldoraigne
NSS en SACAI Merkers. HoĆ«rskool Eldoraigne het die name van die personeel, wat aangestel is as merkers vir die NSS en SACAI Eksamens, bekend gemaak. Graad 12 Merkers NSS Eksamen…
SA Jagters Vereeniging prysuitdeling – Welkom Gimnasium
SA Jagters Vereeniging prysuitdeling. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het Saterdag 9 November ses toekennings ontvang by die SA Jagters Vereniging se prysuitdeling. Keagan is ook op Saterdag 9…
ASA Sub-Youth Liga – Welkom Volkskool
ASA Sub-Youth Liga. AmorĆ© Vorster, leerder van Welkom Volkskool het die afgelope naweek uitstekend presteer aan die ASA Sub-Youth Liga 3. AmorĆ© het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Biblioteekleiers 2025 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Biblioteekleiers 2025. Ses dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje is aangewys as die skool se Biblioteekleiers 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto verskaf
Wikipedia Skole skryfkompetisie – HoĆ«rskool Witteberg
Wikipedia Skole skryfkompetisie. Zelke van Zyl, ‘n Graad 11-leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het ‘n fantastiese prys losgeskryf vir Wikipedia. Zelke het Donderdagaand, tydens ‘n prysuitdelingseremonie, Nasionaal ‘n 2e…
Sportskiet – PrimĆŖre Skool Naudeville
Sportskiet. Luhann Marais, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 16 November die volgende belonings ontvang met die jaarlikse prysuitdeling van die Goudveld jagters vereniging: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Student Council 2025 – Truida Kestell
Student Council 2025. Foto voor: Jacobus Beukes, ZoĆØ Maree, Petri Coetzee,Ā ZanĆØ Scheepers, Cado Claassen, Henrico Labuschagne,Ā Joshua de Jesus, Jada Cornellissen, Lunay Senekal, Ralph BurlsĀ AGTER / Agter: Henno Barnard, Alissa Pretorius,…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. My plans aren’t your plans, nor are your ways my ways, says the Lord.
Top Toekennings 2024 – Laerskool Truida Kestell
Top Toekennings 2024. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is tydens die skool se top toekennings 2024 geleentheid beloon vir hul prestasie gedurende die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Truida Kestell
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Op Saterdag, 19 Oktober het drie leerders van Laerskool Truida Kestell deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars in Boksburg. Die drie leerders…
Lejweleputswa Netbalkomitee – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa Netbalkomitee. Juf. Maryna de Bruyn, onderwyser van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, is verkies tot die Lejweleputswa Netbalkomitee asĀ “Umpires Gonvener”. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Onderwysers presteer – PrimĆŖre Skool Naudeville
Onderwysers presteer. Drie onderwysers van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het, na verdere studie, sukses behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
Ruitersport – PrimĆŖre Skool Naudeville ruiters presteer
Ruitersport. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom se ruitersport leerders is Saterdag beloon vir pretasies tydens SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling in Bloemfontein. Prestasies deur ruiters behaal: Ava Adendorff: Hanno van…
Skoolhoof verkies vir SAOU – PrimĆŖre skool Naudeville
Skoolhoof verkies vir SAOU – ‘n Groot eer het meneer Tommie Doubell, skoolhoof van PrimĆŖre Skool Naudeville te beurt geval. Hy is verkies tot ondervoorsitter van die Vrystaat SAOU. Dit…
Suid-Vrystaat Tennisproewe – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©
Suid-Vrystaat Tennisproewe. Ruan Burger, leerder van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het op 8 en 9 November deelgeneem aan die Suid-Vrystaat Tennisproewe. Hy vaar uitstekend presteer en is in…
Leerderraad 2025 – PrimĆŖre Skool Universitas
Leerderraad 2025. Tjokkies kondig met trots hul leerderraad vir 2025 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
Jaarlikse Prysuitdeling 2024 – Welkom Volkskool
Jaarlikse Prysuitdeling. Met Welkom Volkskool se Jaarlikse Prysuitdeling 2024, het leerders skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto’s verskaf
Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS
Nasieners van Matriekvraestelle 2024. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool maak die nege onderwysers van die skool bekend wat aangestel is as Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto…
Nasionale Senior Sertifikaat Merkers – HoĆ«rskool Sasolburg
Nasionale Senior Sertifikaat Merkers. HoĆ«rskool Sasolburg is trots om aan te kondig dat dertien van die skool se onderwysers aangestel is om gedurende die Desembervakansie as Nasionale Senior Sertifikaat Merkers…
Graad 12 Eindeksamen vraestelle – Welkom Gimnasium
Graad 12 Eindeksamen vraestelle. Welkom Gimnasium spog vanjaar met negentien onderwysers wat gekeur is om Graad 12 Eindeksamen-vraestelle te merk. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord is close to the heartbroken; he saves those whose spitits are crushed.
Senior Sertifikaat merkers 2024 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Senior Sertifikaat merkers 2024. Vyftien onderwysers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is vanjaar deel van die span Senior Sertifikaat merkers 2024. Hoofnasieners Interne Moderator Senior Merkers Adjunk-hoofnasieners Merkers Meer…
Alpha Wiskunde – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder skitter
Alpha Wiskunde. Jana Rossouw, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het 199 uit 200 behaal, oftewel 99,5% in vanjaar se Alpha Wiskunde-eindeksamen. Jana is algeheel eerste in Suid-Afrika met…
Graad 12 Merkers – HoĆ«rskool Goudveld
Graad 12 Merkers 2024. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom spog hierdie jaar met dertien merkers wat in Desember as Graad 12 Merkers sal optree. Senior Merkers Merkers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/…
Equestrian – Eunice High School learner Excels
Equestrian. Kiara Wolmarans, learner of Eunice High School in Bloemfontein, competed at the Philippolis Regional Show and achieved the following: Performance: Equitation (SSSA Society): More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photos…
Graad 7 Prysuitdeling 2024 – PrimĆŖre Skool Naudeville
Graad 7 Prysuitdeling 2024. PrimĆŖre Skool Naudeville van Welkom het hul Graad 7 leerders beloon vir prestasies behaal gedurende 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
Tjokkies presasies – PrimĆŖre Skool Universitas
Tjokkies presasies. Tjokkies vier die ses hoogste toekennings van Tjokkies prestasies soos gisteraand deur die skoolhoof, Mnr. Neels Gunter, aan die leerders oorhandig is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
Hoofleiers 2025 – PrimĆŖre Skool Universitas
Hoofleiers 2025. Tjokkies het hul Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Baie sterkte met die groot taak wat op julle wag! Tjokkies weet sommer dat die leerderraad onder julle leiding gaan floreer.…
Vaandeloorhandiging – PrimĆŖre Skool Oranje
Vaandeloorhandiging. Deur die jaar het die leerders van PrimĆŖre Skool Oranje punte bymekaar gemaak vir hulle sporthuise om te bepaal wie die jaar die Vaandel dra. Sport en kultuur, akademie…
Nasionale Rooikopdag – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Nasionale Rooikopdag. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© van Bloemfontein vier vandag Nasionale Rooikopdag. ‘n Paar interessante feite van rooikoppe is: Alhoewel ān rooikop soveel son kry, bly hy/sy maar steeds so wit…
Neptunes Gala – HoĆ«rskool Bultfontein presteer
Neptunes Gala. Hoƫrskool Bultfontein spog met agt swemmers wat uitstekend presteer het tydens die Neptune Gala. Eerste plek: Tweede plekke: Derde plekke: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://web.facebook.com/bulties Foto verskaf
Vrystaat Mini Master Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Vrystaat Mini Master Tennistoernooi. Emmerike van Niekerk, leerder van PrimĆŖre Skool Fichardtpark het ‘n vierde plek in die dogters o/12 afdeling by die Vrystaat Mini Master Tennistoernooi behaal. Die Vrystaat…
Voortrekker jeugleiers 2025 – PrimĆŖre Skool Universitas
Voortrekker jeugleiers 2025. PrimĆŖre Skool Universitas in Bloemfontein wens graag hul nuutverkose jeugleiers, LenĆ© de Villiers en France Engelbrecht, hartlik geluk. “Tjokkies is baie trots op julle en sien uit…
Wolf Pack Cub Tennis – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©
Wolf Pack Cub Tennis. Vyf van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© se leerders het op Saterdag, 2 November, aan die Wolf Pack Cub Tennis toernooi deelgeneem. Die toernooi is aangebied vir…
Matriekraad 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
Matriekraad 2025. HoĆ«rskool Goudveld het met trots hul Matriekraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
VRL 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
VRL 2025. HoĆ«rskool Goudveld het die leerders wat verkies is tot die VRL 2025 bekend gemaak. Graad 11: Graad 10: Graad 9: Foto’s verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Leerderraad 2025 – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©
Leerderraad 2025. Primêre Skool Jim Fouché van Bloemfontein het hul Leerderraad 2025 bekend gemaak. Hoofleiers: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://psjf.co.za/ Foto verskaf
Noordwes Interprovinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium
Noordwes Interprovinsiale Tweekamp. Shyenne Laubscher, sestienjarige leerder van Welkom Gimnasium, het die naweek, 2 November, deelgeneem aan die Noordwes Interprovinsiale Tweekamp in Potchefstroom. Sy het vir Junior Vroue en Dogters…
Koordadig Koorfees – PrimĆŖre Skool Naudeville
Koordadig Koorfees. PrimĆŖre Skool Naudeville het 2 November ‘n Koordadig Koorfees aangebied by Erfdeel kerk. Dit is ‘n nuwe kultuur-avontuur en ‘n eerste vir die skool.Ā Agt Kore van die…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. U sorg vir die mens.
Laerskole krieket – Trio PrimĆŖr
Laerskole krieket. Trio PrimĆŖr het die afgelope naweek deelgeneem aan die o.11 Laerskole krieket toernooi by St. Andrews School in Bloemfontein. Uitslae behaal: Trio PrimĆŖr teen St. Andrews School: Trio…
Debut cap for South Africa – Eunice High School
Debut cap for South Africa. Congratulation from Eunice High School to AnĆ© Retief for earning her debut cap for the South African netball game against Malawi. “We are extremely proud…



























































