Leerderraad 2025. Primêre Skool Jim Fouché van Bloemfontein het hul Leerderraad 2025 bekend gemaak.
Hoofleiers:
- Hoofdogter: Liané Hugo
- Hoofseun: LJ Cromhout
- Onderhoofdogter: Jorica Labuschagne
- Onderhoofseun: Marthinus Marais

Agter: Laura Pitout, Minke Smit, Amy-Lee Bolton, Zandri Möller, Mianke Vermeulen, Amandi Pretorius, Charisma Hauptfleisch, Mica van Wyk, Alexander Steenkamp, Jahaziël van Wyk, Rayden Myburg, DJ Victor, Phillip Mostert, Waldo Diedrechsen, Heinrich Croucamp, RJ Vorster
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








