Skoolhoof verkies vir SAOU – ‘n Groot eer het meneer Tommie Doubell, skoolhoof van Primêre Skool Naudeville te beurt geval. Hy is verkies tot ondervoorsitter van die Vrystaat SAOU.
Dit is vir Naudies ‘n groot voorreg om so ‘n kundige as skoolhoof te hê.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








