Suid-Vrystaat Tennisproewe. Ruan Burger, leerder van Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, het op 8 en 9 November deelgeneem aan die Suid-Vrystaat Tennisproewe.
Hy vaar uitstekend presteer en is in die Suid-Vrystaat o.14 B tennisspan ingesluit as speler nommer 4.
JF is supertrots op hierdie tenniskampioen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








