KOVSIE Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Goudveld
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Ruhan Dreyer het vanaf 6 tot 10 Januarie HoĆ«rskool Goudveld se 1ste krieketspan verteenwoordig by die Kovsie Smash Kriekettoernooi in Bloemfontein. Hy het uistekende boulwerk gedoen en…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You, Lord, are my shepherd. I will neverbe in need. Die Here is my herder; ek ly nie gebreknie.
Lions Krieketspan – HoĆ«rskool Witteberg
Lions Krieketspan. Twee krieketspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Anru Erasmus en Dumesani Johnson, is gekies vir die o.19 Lions Krieketspan se toer na Nederland in Julie vanjaar. Hierdie twee…
KOVSIE Smash dag 4 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi – Welkom Volkskool
TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi. Kara Taute, leerder van Welkom Volkskool, is ingesluit in die Vrystaat o/13 tennisspan, wat hierdie week aan die TSA interprovinsiale laerskoletoernooi in Bloemfontein deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
KOVSIE Smash dag 3 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. ššššš„-ššššššš”š š¦šššš-ššššššš”š šš¢šØš§ššš£šš šš„š¢šš£ Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Willie Roux/Sasolburg High Athletics – Sasolburg High School
Willie Roux/Sasolburg High Athletics. Sasolburg High School is excited to announce that they will be hosting the Annual Willie Roux/Sasolburg High Athletics Invitational on Saturday, 1 February 2025, at the…
KOVSIE Smash dag 2 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Despatch HoĆ«rskool Despatch…
KOVSIE Smash Dag 1- Hoƫrskool Fichardtpark
KOVSIE Smash Dag 1. Tydens KOVSIE Smash Dag 1 wat deur HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Welkom Graad 1ās – PrimĆŖre Skool Naudeville
Welkom Graad 1ās. PrimĆŖre Skool Naudeville van Welkom verwelkom hul Graad 1’s van 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Trio teen BVHS
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Trio van Kroonstad het op die openingsdag van die KOVSIE Smash Kriekettoernooi met ses paaltjies geseĆ«vier teen Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool. Bokang Mohasa van HoĆ«rskool Trio is…
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het gister, 6 Januarie, die Kovsie Smash kriekettoernooi afgeskop met ‘n oorwinning van 6 paaltjies oor HoĆ«rskool Upington. Niel Wilken het…
KOVSIE Smash toernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark wen Driehoek
KOVSIE Smash toernooi. Die KOVSIE Smash toernooi het vandag, 6 Januarie, afgeskop. Die reĆ«n in Bloemfontein het egter nie verhoed dat HoĆ«rskool Fichardtpark met HoĆ«rskool Driehoek van Vanderbijlpark afreken nie.…
Welkom se Graad 1’s – PrimĆŖre Skool Naudeville
Welkom se Graad 1’s. JP van der Linde is ook duidelik reg vir Welkom se Graad 1’s by PrimĆŖre Skool Naudeville. Hartlik welkom by die Naudie-familie, JP! Waar daar ‘n…
Welkom Graad 1’s – PrimĆŖre Skool Naudeville
Welkom Graad 1’s. Philip Swanepoel is gereed vir Welkom Graad 1’s by PrimĆŖre Skool Naudeville. Baie welkom by die Naudie-familie, Philip! Waar daar ‘n “Ville” is, is daar ‘n weg.…
Graad 1’s/ Grade 1’s – Laerskole/ Primary schools
Graad 1’s/ Grade 1’s. Laerskole en ouers word uitgenooi om aan Schools That Rock foto’s te stuur van die Graad 1’s van 2025. Ons publiseer dit dan op ons webtuiste.…
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. LĆŖ jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel…. Do your best to win God’s approval…
CSA Cubs Week 2025 – Sasolburg High School
CSA Cubs Week 2025. In his first game at the CSA Cubs Week 2025, Meyer Pretorius cricket player of Sasolburg High School, put on a Man of the Match performance…
Nuwe Onderwysers – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Nuwe Onderwysers. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool verwelkom drie nuwe onderwysers vanaf die 2025 skooljaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
CSA Cubs Week 2025 – Grey Kollege
CSA Cubs Week 2025. At the conclusion of a tough Khaya Majola u/19 Cricket Week, the Cubs Team from the central region was also selected. This team is known as…
CSA Cubs Week 2025 – Potchefstroom Gimnasium
CSA Cubs Week 2025. Caiden Seleka, leerder van Potchefstroom Gimnasium is gekies vir die Cub-krieketspan, wat vanaf 3 tot 7 Januarie in Stellenbosch speel. Die volledige span van die Western…
KOVSIE Smash 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. People of Israel, you must trust the Lord to help and protect you. Israel, vertrou op die Here! Hy help en beskerm jou.
Prestasies behaal in 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Prestasies behaal 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein se leerders het uitstekende prestasies behaal in 2024. Ons deel graag enkele prestasies behaal. Die Vrystaat Cheerleadersspan verwerf ān tweede plek by Nasionale…
Khaya Majola Krieketweek – Grey Kollege
Khaya Majola Krieketweek. Na afloop van die Khaya Majola Krieketweek in Kaapstad is Grey Kollege se 1ste XI opening kolwer, Christelike Kind, gekies vir die SA Skolespan. Christian het die…
Fantastic Cricket news – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Fantastic Cricket news. Saint Andrew’s School Bloemfontein has some fantastic cricket news. Well done to our Saints U19 cricketers and coach who have been chosen as part of the Western…
Kersfees 2024 – Christmas 2024
Kersfees 2024. Sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. She gave birth to het firstborn child, a son.
SA Jukskei-kampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe is in Kroonstad aangebied en HoĆ«rskool Trio se leerders het weer uitgeblink. Tydens die proefwedstryde het die Noord-Vrystaat span ān eerste plek behaal. Tydens die…
Krieket SA nasionale week – Grey Kollege
Krieket SA nasionale week. Tydens die Krieket SA nasionale week het Vrystaat se o16 span nie een wedstryd afgestaan nie. Hulle het al vyf hul wedstryde gewen en sodoende gekwalifiseer…
Global Schools Rugby Challenge – HoĆ«rskool Witteberg
Global Schools Rugby Challenge. Twee rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, Divan Marais en Jacques Jordaan, het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Die toernooi is vanaf 14 tot 18 Desember…
PSI Indoor Hockey Nationals – HoĆ«rskool Fichardtpark
PSI Indoor Hockey Nationals. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, ZanĆ© van Heerden, Anje Blom en Janelle Oosthuizen, neem tans deel aan die o.16 en o.18 PSI Indoor Hockey…
Khaya Majola Krieketweek – HoĆ«rskool Sasolburg
Khaya Majola Krieketweek. Meyer Pretorius, krieketspeler van HoĆ«rskool Sasolburg, behaal boulsyfers van 2/17 in 10 boulbeurte vir die Vrystaat. DiĆ© prestasie is behaal in die Vrystaat se openingswedstryd teen Gauteng…
PSI Indoor Nationals – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
PSI Indoor Nationals. Drie van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se top hokkiespelers, Werleo Deetlefs, Joshua Deacon en Eben Sander neem tans aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deel. Die Pro…
World Schools Rugby Festival – HoĆ«rskool Fichardtpark
World Schools Rugby Festival. Drie van HoĆ«rskool Fichardtpark se o.16 rugby-manne Jonathan Duarte, Unathi Ntuli en Guiteau Petrus het die Uitnodigingspan “Into Africa Sports” in die die gesogte World Schools…
U16 CSA Cricket – Saint Andrew’s School Bloemfontein
U16 CSA Cricket. FG Botha, learner from St Andrew’s School Bloemfontein, has been crowned batsmen and all-rounder of the U16 CSA Cricket tournament. This effectively makes FG South Africaās best…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. As for you, Bethlehem of Ephrathah Micah 5:2, Miga 5:1
School’s Art Project 2024 – Grey College
School’s Art Project 2024. Two Grey College learners, Luan Botha an Luhan Opperman, Participated at the Anglo-Boer War Museum School’s Art Project 2024. They are also the winners, taking the…
TCA Noord-Vrystaat Krieketspan – HoĆ«rskool Goudveld
TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Ruhan Dreyer, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, is gekies as deel van die o.15 TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Hierdie span het vanaf 2 tot 6 Desember aan…
Vrystaat hengel – Welkom Gimnasium
Vrystaat hengel. Nicus Engelbrect, toekomstige leerder van Welkom Gimnasium, het die Vrystaat vanaf 9 tot 11 Desember verteenwoordig in hengel. Nicus se span het Goud gewen en hy is ook…
SA 0.17 Bokkiesnetbalspan – HoĆ«rskool Witteberg
SA 0.17 Bokkiesnetbalspan. HoĆ«rskool Witteberg leerder, JanĆ© de Villiers, het vanaf 1 tot 10 Desember as kaptein van die SA o.17 Bokkiesnetbalspan na Hong Kong getoer. Die span het vier…
Commonwealth Club Championship – PrimĆŖre Skool Jordania
Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, IndiĆ«, Mauritius,…
Nasionale ASA byeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Nasionale ASA byeenkoms. Johnathan Matthew, Leerder va Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek behaal vir Seuns o.11 1200m tydens die Nasionale ASA byeenkoms in Bloemfontein die afgelope…
Vrystaat Swemkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr
Vrystaat Swemkampioenskappe. Drie Grey manne, Petrus Swart, Liam Jonker en Jo Nagel is aangewys as die beste 0.8, 0.9 en 0.10 swemmers in die Vrystaat. Die Vrystaat Swemkampioenskappe is aangebied…
Vrystaat Swem Klubkampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
Vrystaat Swem Klubkampioenskappe. Vyf swemmers van HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, het vanaf 4 tot 8 Desember deelgeneemaan die Vrystaat Swem Klubkampioenskappe te Bloemfontein (Free State Champs). Bogenoemde swemmers behaal almal PB’s…
FPL Krieket Toernooi – HoĆ«rskool Goudveld
FPL Krieket Toernooi. Vian Boardman, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, was in die FPL krieket toernooi o.15 Guardians span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember deelgeneem…
Vrystaat Swem-kampioenskappe – Welkom Gimnasium
Vrystaat Swem-kampioenskappe. Welkom Gimnasium se swemmers het vanaf 4 tot 8 Desember aan die Vrystaat Swem-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Ashley Seymour: Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters…



























































