Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 7 en 8 oor leiding van jou eie lewe
Principle 7: In tough times I don’t say “why me”, just try me! You have to act as if it is impossible to fail. Rely on your inner strength which…
Hoërskool Hoopstad leerders gekies vir “Sing Aanlyn”
Katy Labuschagne en Nicollette Vanlill Baie geluk aan Carmen van Lill en Cailin Labuschagne wat die oudisies van “Sing Aanlyn” geslaag het en gekies is om vanaf Augustus saam met bekende…
Hoër Meisieskool Oranje: Die Eend meer as net gelukbringer
Oranje se gelukbringer, hoofondersteuner, ’n simbool van vreugde, hoop en goeie gees. Dis Die Eend wat staan vir tradisie en trots. Sy simboliseer liefde vir die skool en haar mede-Oranjeniete.…
Welkom Gimnasium – dié skool om te kies
Om deel van Welkom-Gimnasium te kon wees die afgelope 5 jaar was om deel van ‘n familie te kon word. Ons het ‘n gesegde hier” OHANA-family never gets left behind”. …
SANBS: TAKE ACTION, INSPIRE CHANGE THIS MANDELA DAY
One of the most valuable lessons we have learned from this COVID-19 pandemic is that the gift of good health can be fleeting and we need to cherish it. For…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 4, 5 en 6 oor leiding van jou eie lewe
Principle 4: Reach for the stars beyond the bars! – By dr Lanette Hattingh (Oranje, 1970) Victor Frankl and many others survived the concentration camps by believing they can reach…
Hoërskool Sentraal: boodskap van Mnr Du Toit Neethling
Geagte ouers, leerders en personeel Graad 12: Dit is met groot dankbaarheid dat ons graad 12’s die 6e-week, van hulle teruggekeer het op 1 Junie 2020, kon voltooi het. Die…
Hoërskool Paul Erasmus, Senekal – die skool om te kies
Hoërskool Paul Erasmus is ‘n klein, plattelandse skool wat in 1879 gestig is as gekombineerde skool. Vanaf 1915 word die huidige terrein gebruik en word die skool Hoërskool Paul Erasmus.…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 3 oor leiding van jou eie lewe
PRINCIPLES TO TAKE LEADERSHIP OF YOUR OWN LIFE Principle 3: Never lose, you either win or you learn! – By dr Lanette Hattingh (Oranje, 1970) Your self-image is your best…
Hoërskool Witteberg: Boodskap vanaf Hannes Oosthuizen
Baie dankie aan een en elkeen wat begrip toon met die huidige omstandighede by Witteberg. Dit is voorwaar ‘n situasie wat niemand toegewens word nie. Tans staan sake as volg:…
Hoër Meisieskool Oranje: Principles to take leadership of your own life – principle 2
Principle 2: Don’t only follow dreams, hunt goals! In your dreams you can talk to kings, be where you want, rich, beautiful, successful or whatever you dream about. The reality…
Hoërskool Hoopstad: Spesiale boodskap van mnr Herman Visser
Ek was gisteraand bevoorreg om ‘n baie spesiale geleentheid by te woon wat ‘n groot impak in my lewe gemaak het. ‘n Vraag wat ek dikwels vra is: “Hoekom gaan…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 1 oor leiding van jou eie lewe
Dr. Lanette Hattingh BEGINSEL 1 OOR LEIDING VAN JOU EIE LEWE Dr. Lanette Hattingh (foto), ’n oud-Oranje (matriek in 1970) het ’n paar beginsels neergepen om leiding vir jou eie…
Hoërskool Jim Fouché: waarom dit jou keuse moet wees
JF nie net ʼn skool nie, maar ʼn leefwyse! Gelukkigheid is die grondslag vir kinders om na hulle beste vermoë te presteer. Dit is die oortuiging waarmee JF onderrig aanpak.…
SANBS: Matt Lathan’s story
Life for Matt Lathan (26) took a sudden turn for the worse when a night at the movies ended with him lying in the casualty ward with excruciating abdominal pain.…
Grey College in the Virtual World Choir Game
Our boys are competing in the Virtual Choir competition! Today, 6 July, the competitions of the #WorldChoirGames2020 would have started, but the Games were postponed to 2021. As a small…
Boodskap aan Grey Kollege
‘n Spesiale boodskap aan ons manne, vanaf die grootste Grey-ondersteuner, Piet May! Kyk na die boodskap en talle ander boodskappe van ons oud-Grey’s aan die graad 12’s. #ViveLaGrey #Grey2Gold
Laerskool Truida Kestell leerders terug by skool
“Ons Truidjies is verheug om terug te wees by die skool Thank you for adapting so quickly to the new normal!!” #proudtobeatruidjie Truida Kestell is ‘n parallel-medium laerskool in die…
Willem Postma Primêre Skool: Welkom terug Possies!
Welkom terug Possies! Die Graad 3 onnies het soos superhelde aangetrek, want superhelde dra maskers of skerms om hulself en ander veilig te hou. Julle almal is superhelde! ‘n Hoë…
Hoërskool Wilgerivier leerders terug by skool
Die Wilgies is terug!!!! So lekker om almal weer te sien. Gemasker en 1,5m uit mekaar het ons die dag aangepak. #wilgiewenners #wilgietrots
Primêre Skool Naudéville Graad 1’s terug by skool
Frans Pretorius van Primêre Skool Naudéville in Welkom, was die heel eerste Graad 1 maatjie wat vanoggend by die skool was. Elke Graad 1’tjie het ‘n sertifikaat van dapperheid ontvang!…
Primêre Meisieskool Oranje verwelkom Gr 1, 2, 3 en 6 terug by skool
Baie welkom aan al die Eendjies wat vandag teruggekom het skool toe. Ons is baie trots op hoe braaf julle is en ons kan sien julle het baie hard gewerk…
Primêre Skool Jordania verwelkom hul leerders terug by skool
“Dis baie lekker om ons Jorrie maats terug by die skool te hê en al die vriendelike gesiggies te sien. Sterkte aan almal wat more skool toe kom. Ons staan…
Willem Postma Primêre Skool verwelkom leerders terug by skool
Vroegoggend, terwyl die maan nog sigbaar was, het die eerste Possies al die skool terrein betree. Gelukkig help die maskers nie net teen COVID nie, maar ook teen die koue!…
Hoërskool Witteberg verwelkom die Gr 11’s terug by skool
“Ons is opgewonde om julle terug te hê na byna 110 dae!” “We are excited to have you back after almost 110 days!” #net1skool VAKKEUSES : GRAAD 10 A: Verpligte vakke / Compulsory…
Hoër Meisieskool Oranje: Kapteinsbeurt – Grieta Brummer
1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My ouma, Bettas Brümmer, was ’n oud-Oranje en het later by Le Rouxhuis gewerk (’n trofee by Oranje dra haar naam). Ek…
Hoërskool Solomon Senekal verwelkom leerders en nuwe onderwyser
Met al ons leerders wat môre weer terugkeer skool toe, is dit net die regte tyd om amptelik ook vir mej. WILMARI MULLER by ons Villie-familie te verwelkom. Juf. Wilmari…
Eunice Grade 8 & 9 Virtual Walk
Grade 8 & 9 Virtual Walk! Day 4 results… Grade 9: 9G – 56km 9R – 37km Grade 8: 8L – 1st 8R – 2nd One more day to GO!!!…
Pieter van der Merwe vertel meer van Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal is die plek waar jy jou ware menswees kan uitleef. Sentraal bied meer as genoeg ruimte om jou talente optimaal te ontwikkel met top-gehalte onderwysers. Van die beste…
Vianka Herbst van Hoër Meisieskool Oranje behaal Top 30 in ‘Nuwe Gesig Kompetisie’
Vianke Herbst, gr. 11-leerder aan Oranje, het die Top-30 finaliste gehaal in die tydskrif SARIE se Nuwe Gesig-kompetisie. Die 30 is bepaal deur die stemme wat hulle op hul verenig…
Eunice Grade 8 & 9 Virtual Walk
Eunice High School Grade 8 & 9 Virtual Walk! Day 3… Result Update Grade 9: 1st – 9G 2nd – 9R Result Update Grade 8: 1st – 8L 2nd –…
Hoërskool Witteberg Graad 8 Top 10 Akademiese presteerders
Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graag 11Akademiese presteerders bekend. Akademie is Witteberg se hart en siel. Ons is trots om te sê dat ons onderwysers nie…
Hoërskool Witteberg Gr 9 Top 10 Akademiese Presteerders
Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graad 9 Akademiese presteerders bekend. Hoërskool Witteberg stap die ekstra myl met busroetes op `n Maandag en Vrydag om die leerder…
Hoër Meisieskool Oranje: Skoolgaan by die huis
Die voordele van skoolgaan by die huis is legio. Laat slaap, gewone klere dra, lesse wat gestuur word wat jy in die gemak van jou bed of onder ’n kombers…
Hoërskool Witteberg Graad 10 Top 10 Akademiese presteerders
Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graad 10 Akademiese presteerders bekend. Huis-Witteberg is ons koshuis wat huisvesting bied aan 240 leerders. Die koshuis bestaan uit twee vleuels…
Hoërskool Witteberg Graad 11 Top 10
Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graag 11Akademiese presteerders bekend. Hoërskool Witteberg bied ‘n wye verskeidenheid Kultuuraktiwiteite waarby leerders kan betrokke raak ter verryking van hul kindwees.…
Inge Willemse van Hoërskool Witteberg gee raad aan 2021 se graad 8’s
Liewe Graad 7 leerders Hoërskool Witteberg, die een skool wat nie net nog ‘n gewone skool is nie…maar iets besonders! Hier word elke leerder ‘n plekkie onder die son gegun.…
Eunice Grade 8 & 9 Virtual Walk!
The top three classes for Day 2 ONLY: 9G – 54km 8L – 52km 9R – 46km Eunice High School’s long standing tradition of excellence is the result of our…
El-Rico Klemp van Hoërskool Kroonstad gekies vir IHAA-span
El-Rico Klemp ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Kroonstad (Blouskool) en lid is van die Hoofprint Perdry Klub, is gekies vir die IHAA-span (International Horseback Archery Alliance). Die IHAA bied ‘n…
Hoërskool Witteberg Graad 12 Top 10
Die Witteberg-landskap is deurtrek met oomblikke en geleenthede waarna elke kind droom. Hier is dit vir ons belangrik om die paaie vir jou gelyk te maak, jou rigting te gee…
Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021
Ons is opgewonde om die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021 bekend te maak. NOORD …
Flo Truter sê waarom Hoër Meisieskool Oranje haar skool van keuse is
Liewe graad 7 meisie, Nou staan jy voor ‘n moeilike besluit, watter hoërskool gaan jy kies? Ek onthou dat dit vir my in 2015 ‘n moeilike keuse was, want Bloemfontein…
Eunice High School Grade 8 & 9 Virtual Walk!
Dear young lady… Welcome to our world of diverse and relevant opportunities, where the possibilities for your development are endless. Eunice ladies choose to take on added challenges and apply…
Maroné vertel waarom Hoërskool Sentraal enig in sy soort is
“Hoërskool Sentraal is enig in sy soort. Ek sal Sentraal vir elke graad 7-leerder in Suid-Afrika ten sterkste aanbeveel. Die rede is omdat dié skool soveel geleenthede aan elkeen bied.…
Nights are getting longer and the chill is in the air. While most South Africans are stocking up on hot chocolate, fluffy blankets and warm socks, others will find themselves…

























































