)

Primêre Meisieskool Oranje verwelkom Gr 1, 2, 3 en 6 terug by skool

Baie welkom aan al die Eendjies wat vandag teruggekom het skool toe. Ons is baie trots op hoe braaf julle is en ons kan sien julle het baie hard gewerk by die huis. Dit is baie lekker om al die gesiggies weet te sien!
En liewe graad 7’s, dankie dat julle die terugkeer so maklik gemaak het met julle vermaak en entoesiasme!
Julle is sterre. 🌟🐥🌟🐥🌟🐥

Die C&N Primêre Meisieskool Oranje is ’n puik akademiese instelling met ’n trotse tradisie en is soos ’n groot familie waar elke dogter baie spesiaal is.
Dit is Oranje se strewe om geleenthede vir die dogters te skep en te belê in ’n leerruimte waarin hulle veilig kan voel en met vertoue kan ontwikkel tot hul volle potensiaal.

Soos in pres. MT Steyn, stigter van die skool, se woorde: “Gee ons die dogters godsdiens, eerbied en geloof in die goeie, die edele en die heilige en sy staan so vas soos ’n rots. Sy sal, as die geleentheid hom voordoen, ’n heldin word.”

Die Voortrekkerdogter, op die eiland by die skool se ingang, wat vorentoe en vooruit beur is metafories aangesien Oranje se leuse “vooruit” is.

Oranje-leerders, wat as eende bekend staan, is inderdaad voordurend aan die vorentoe beur, want ’n eend kan immers nie agteruit loop nie.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal