Frans Pretorius van Primêre Skool Naudéville in Welkom, was die heel eerste Graad 1 maatjie wat vanoggend by die skool was. Elke Graad 1’tjie het ‘n sertifikaat van dapperheid ontvang!
Ons, by Primêre Skool Naudéville, streef na voortreflike Afrikaanse onderwys.
Ons doen dit in ‘n veilige omgewing deur middal van ‘n Christelike basis wat Liefde, Vriendelikheid, Respek en Omgee kweek in ons toekomstige leiertjies.