)

Hoërskool Hoopstad: Spesiale boodskap van mnr Herman Visser

Ek was gisteraand bevoorreg om ‘n baie spesiale geleentheid by te woon wat ‘n groot impak in my lewe gemaak het. ‘n Vraag wat ek dikwels vra is: “Hoekom gaan dit so goed in Hoopstad? Hoekom is hierdie gemeenskap so geseënd?” Die antwood bly altyd dieselfde en so eenvoudig…dit moet goed gaan as die mense sulke ongelooflike omgee-harte en siele het. Die mense het nog tyd vir mekaar en is nie te besig om die nood en behoeftes van ander raak te sien nie. God werk in Hoopstad se mense se harte en siele.
Dit bring my by gisteraand se verrigtinge! Daar het onbekende donateurs gereël dat 8 persone nuwe voertuie van Oranje Toyota Welkom ontvang. Ek weet dat elkeen van hulle die donateurs self sou wou bedank, maar ek kan u verseker dat die dankbaarheid wat elke ontvanger uitgestraal het, boekdele spreek. Oranje Toyota Welkom se personeeel het hierdie geleentheid met soveel liefde en takt hanteer sonder om enige krediet daarvoor te neem.
Alle eer aan God wat deur middel van mense se harte hierdie moontlik gemaak het. Ek is trots om te kan sê ek is deel van so ‘n omgee gemeenskap.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal