)

Hoërskool Jim Fouché: waarom dit jou keuse moet wees

JF nie net ʼn skool nie, maar ʼn leefwyse!

Gelukkigheid is die grondslag vir kinders om na hulle beste vermoë te presteer. Dit is die oortuiging waarmee JF onderrig aanpak. ʼn Skool gebou op ses waardes naamlik: omgee, verantwoordelikheid, respek, geloof, integriteit en lojaliteit as pilare en gevul is met gelukkige kinders wat na 5 jaar met ʼn matrieksertifikaat om op trots te wees, die wêreld aanpak.

As JF-leerder kan jy verseker wees van 5 gebalanseerde jare, saamgevleg deur akademie, sport en kultuur. Die oomblik as jy in graad 8 vir die eerste keer jou “strepies-baadjie” -volgens my die mooiste skoolbaadjie wat bestaan – aantrek, betree jy ʼn leefwyse van skaterlag, mooi herinneringe, harde lesse en waardevolle trane.

Trek jou skoolskoene aan en kom dans oor ons stoepe. Hier waar jy vir 5 jaar kan saai om lewenslank te oes.

Jim Fouché skool, jy is vir my en dalk is hierdie gelukgedrewe skool ook vir jou!

Anke de Kock: Hoofdogter

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal