)
Fisiese Wetenskappe – Hoërskool Fichardtpark leerders genooi

Fisiese Wetenskappe. Nege leerders van Hoërskool Fichardtpark is na die Vrystaat Skeinat (Fisiese Wetenskappe) konvensie genooi. Die konvensie vind plaas op 14 en 15 Augustus by die Noordwes Universiteit, Potchefstroom…

FAK Allegretto Toneelfees – BVHS ryg ryke oes in

FAK Allegretto Toneelfees. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tienertoneel het ‘n ryke oes van toekennings ingeryg met hulle produksie, Prins Sjarmant se Vroue, tydens die FAK Allegretto Toneelfees. Die fees is…

SA JKA African Cup – Fichies leerder ontvang SA Erekleure

SA JKA African Cup. MJ van der Walt, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het op 28 Julie aan die 0/14 SA JKA African Cup in Johannesburg deelgeneem. Tydens hierdie…

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje wil vertoningslys voortsit

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die Fairtree Super 12 Hokkietoernooi word by Hoër Meisieskool Oranje aangebied vanaf 10 tot 12 Augustus. Suid-Afrika se top 12 hokkie-skole sal aan die toernooi deelneem.…

Pom Poms – Primêre Skool Jordania wen Goud

Pom Poms. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Pom Pom’s het deelgeneem in Vanderbijlpark waar hulle hoër goud behaal het en ‘n goue medalje verwerf het. Jordania Pom Poms is…

ATKV Tienertoneel kompetisie – Hoërskool Witteberg presteer

ATKV Tienertoneel kompetisie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul twee produksies wat Maandag, 7 Augustus aan die ATKV tienertoneel kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Beide die eenvrouvertoning en…

SANESA Q6 Finaal – Primêre Skool Naudeville verteenwoordig

SANESA Q6 Finaal. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 5 en 6 Augustus hul skool verteenwoordig by die SANESA Q6 finaal. Die finaal is in Bloemfontein gehou…

Adjunkhoof – Primêre Skool Naudeville verwelkom Mnr. Goslett

Adjunkhoof. Dit is met groot opgewondenheid en ‘n voorreg vir Primêre Skool Naudeville in Welkom om hul nuwe Adjunkhoof voor te stel. Mnr. William Goslett is in die pos van…

Afrika Gessisus Archery – BVHS leerder presteer

Afrika Gessisus Archery. Sophia Pieters is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sophia het op 5 Augustus aan die AGA (Afrika Gessisus Archery)  Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer. Sy…

DSG U16 Rising Champions Hockey – BVHS o.16 dogters skitter

DSG Rising Champions Hockey. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.16 dogters-hokkiespan is uitgenooi na die DSG u/16 Rising Champions Challengers Cup wat vanaf 4 tot 7 Augustus in Grahamstad plaasgevind het.…

Springbok kleure oorhandig – Grey Kollege ontvang van oud leerder

Springbok kleure oorhandig. Tydens Grey Kollege se saalperiode op Vrydag, 4 Augustus, het dr. Wynand Pieter Johan van den Berg sy Springbok-kleure vir Skerm (1960 verwerf) aan sy Alma Mater…

Free State Technical Skills – BVHS neem deel aan kompetisie

Free State Technical Skills. Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met ses talentvolle leerders. Hierdie ses leerders het op 5 Augustus deelgeneem het aan die “Free State Technical Skills School Competition” vir…

SA Jagters Vereniging – Hoërskool Bultfontein skitter by kompetisie

SA Jagters Vereniging. Vier skuts van Hoërskool Bultfontein het aan die SA Jagters Vereniging se streekskompetisie deelgeneem. Hierdie vier skuts het skitterende prestasies behaal. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za Fotos verskaf

World Kickboxing Champs – Welkom Gimnasium leerder presteer

World Kickboxing Champs. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op 5 en 6 Augustus deelgeneem aan die World Kickboxing Championships WKO in Barnsley London. Hy het deelgeneem teen skopboksers…

Einsteinklub – Fichies besoek Universiteit van die Vrystaat

Einsteinklub. Die Einsteinklub leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het Vrydag die Universiteit van die Vrystaat se mediese fakulteit besoek. Dit was ‘n verrykende ervaring vir die Einsteinklub leerders onder…

Frazerburg Logan Toneelfees – Eunice High School’s production

Frazerburg Logan Toneelfees. Forty-two productions made their way to the stage in Fraserburg over five days and Eunice couldn’t be more proud of our “Afspiegeling” team. The results for the…

Fraserburg Logan Toneelfees – OMS se ‘Vry’ ryg toekennings in

Fraserburg Logan Toneelfees. Oranje se verhoogstuk “Vry” het bykans skoonskip op die Fraserburg Logan-toneelfees gemaak waar 42 produksies op die planke was. Die stuk, geskryf deur Pieter Odendaal en geregisseer…

Hockey – Eunice U14 crowned as 2023 Rising Stars Champions

Hockey. Eunice High School is super proud of their U14A hockey team. The team was crowned as the 2023 Rising Stars champions! Storm Harris was announced as the “Defender of…

Vrystaat Hoërskole Rugby – Fichies vs Sentraal en Landboudal

Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark se rugbyspanne het wedstryde teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein en Landboudal Boere van Jacobsdal gespeel. Die wedstryde is vandag, 5 Augustus, tydens die Vrystaat Hoërskole…

Top 20 Akademie – Primêre Skool Fichardtpark top presteerders

Top 20 Akademie. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, het hul Top 20 akademie presteerders bekend gemaak. Graad 7: Graad 6: Graad 5: Graad 4: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf

Top Tien Akademie – Hoërskool Jim Fouché prestasies

Top Tien Akademie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het baie goed presteer in die tweede kwartaal. Hiermee word die Top tien akademie presteerders van elke graad bekend gemaak. Graad…

Adjunkhoof – Hoërskool Jim Fouché verwelkom Mnr Corné Erasmus

Adjunkhoof. Hoërskool Jim Fouché maak bekend dat Mnr Corné Erasmus aangestel is as die nuwe adjunkhoof. Mnr Erasmus word God’s rykste seën toegebid vir sy nuwe pos by Jim Fouché.…

Learner Support Centre – Eunice High School

Learner Support Centre. The LSC (Learner Support Centre) at Eunice plays a pivotal role in the well-being of the learners. It was established in 2017. Some of their core services…

Vrystaat Landloop – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Vrystaat Landloop. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Elle-Anne Roper (0/9) en Quinne van Staden (0/10) is in die Goudveld Landloopspan ingesluit. Hulle gaan 19 Augustus in Bloemfontein…

JKA Karate SA – Primêre Skool Naudeville leerder presteer

JKA Karate SA. Eben Fourie, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 28 Julie in Johannesburg aan die JKA karate SA championships deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje vir…

Laerskole Hokkie – Grey Kollege Primêr vs Pres. Brand Primêr

Laerskole Hokkie. Die hokkiespanne van Grey Kollege Primêr het meegeding teen die hokkiespanne van Primêre Skool President Brand van Bloemfontein. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s…

Tweede Liga Tennis – Hoërskool Fichardtpark 1ste span maak geskiedenis

Tweede Liga Tennis. Die Fichie manne van die Eerste Tennisspan maak geskiedenis deur as die wenners van die Bloemfontein tweede liga afdeling aangewys te word. Hierdie vyf seuns het bo-gemiddelde…

Vrystaat SAKMAA – Primêre Skool Fichardtpark leerder skitter

Vrystaat SAKMAA. Liam Franca, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Vrystaat SAKMAA (South African Korean Martial Arts Association) kompetisie deelgeneem. By die kompetisie het Liam een…

Akademie – Hoërskool Fichardtpark top presteerders

Akademie. Hoërskool Fichardtpark maak hul Top Tien akademiese presteerders van die tweede kwartaal bekend. Graad 12 Akademie: Graad 11: Graad 11: Graad 10: Graad 10: Graad 9: Graad 9: Graad…

Western Mounted Games – Witteberg High School learner excels

Western Mounted Games. It is with great pleasure that we announce that Juandre Le Roux, a Grade 12 learner from Witteberg took part in 4 Western Mounted Games Qualifiers that…

Lejweleputswa Landloop – Trio Primêr leerders in span

Lejweleputswa Landloop. Dertien landloopatlete van Trio Primêr in Kroonstad is ingesluit in die Lejweleputswa Landloopspan. Hulle neem op 19 Augustus aan die Vrystaatkampioenskappe deel. Die volgende Trio Primêr leerders is…

Koringaar tennistoernooi – Primêre Skool Naudeville leerder skitter

Koringaar tennistoernooi. Estie Cronje, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het deelgeneem aan die Koringaar tennistoernooi (0/14) in Bethlehem. Estie het uitstekende spel gelewer en albei haar enkel wedstryde…

Skole Hokkie – Laerskool Truida Kestell woon toernooi by

Skole Hokkie. Die derde en vierde span hokkiedogters van Laerskool Truida Kestell het die naweek aan ‘n skole hokkie toernooi in Senekal deelgeneem. Die spanne het net vir die pret deelgeneem…

Akademiese Presteerders – Hoërskool Goudveld Top presteerders

Akademiese presteerders. Hoërskool Goudveld, Welkom, het hul Top Tien akademiese presteerders van elke graad bekend gemaak. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: More school news: https://https://schoolsthatrock.co.za…

School Tennis – Truida Kestell learners perform

Schools Tennis. Two learners of Truida Kestell Primary school, Meiha Barends and Emma Smit attended the Kloppers Tennis tournament during July. Meiha Barends was the runner-up in the U/10 age…

Afrikaans Olympiad – Eunice High School learners in Top 20

Afrikaans Olympiad. The Free State top 20 learners in Afrikaans First Additional Language were recently announced. This was after the senior (Grade 10-12) Afrikaans Olympiad. Seventeen of our Eunice High…

Hockey Festival – Truida Kestell Primary boys attended

Hockey Festival. The 1st team boys hockey from Truida Kestell Primary School, Bethlehem, took part in a Hockey Festival at @Lynwood. The boys learned a lot and played matches against…

FSSC XCO – Hoërskool Sentraal fietsryers presteer

FSSC XCO. Drie leerders van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het 29 Julie aan die FSSC XCO (Free State School Cycling cross country) in Harrismith deelgeneem. Die leerders het as volg presteer:…

Free State School Cycling – BVHS fietsryers presteer

Free State School Cycling. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n uitstekende naweek van fietsry beleef. Tydens die Hardware Mecca Free State School Cycling Series in Harrismith het BVHS se fietsryers as…

Sentrale Skole Sportreeks – Fichardtpark 1ste spanne skitter

Sentrale Skole Sportreeks. Fichie sport is Fichie trots! Hoërskool Fichardtpark se Eerste sportspanne het weereens hul skool trots gemaak. Hierdie dinamiese groep Fichies het die afgelope Saterdag sowel as die…

SA JKA Karatekampioenskappe – Gouties leerder behaal goud

SA JKA Karatekampioenskappe. Mari Erasmus, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die Vrystaatspan by die SA JKA karatekampioenskappe in Johannesburg verteenwoordig. Sy het in haar afdeling goud vir kata…

Skole Tennis – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Witteberg

Skole Tennis. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se tennisspelers het kragte gemeet teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem. Uitslae van die wedstryde teen Witteberg: Die spelers het uithalerspel gelewer teen sterk opponente.…

School Netball – Eunice High School vs Pearson High School

School Netball. Eunice High School, Bloemfontein, had mixed emotions as their 1st Netball team beat Pearson High School, Gqeberha, official 27 – 24, but it’s also the last match for…

Hoërskole Gholf – Grey Kollege spelers na Alberton

Hoërskole Gholf. Vier van Grey Kollege se gholfspelers het vandag na Alberton gevlieg. Hulle neem die naweek deel aan die jaarlikse Nasionale Hoërskole Gholf Kampioenskap. Die 2023 Kampioenskap vind oor…

Interskole Tennis – BVHS vs Hoërskool Sentraal

Interskole Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vandag, 28 Julie, vriendskaplike tenniswedstryde gespeel teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Die wedstryde het plaasgevind voor Saterdag, 29 Julie, se wintersport-kragmeting op Bethlehem Voortrekker…

Top Akademiese Presteerders – Hoërskool Trio

Top Akademiese Presteerders. Hoërskool Trio van Kroonstad maak hul Top akademiese presteerders per graad bekend. Hiermee die top tien presteerders vir die tweede kwartaal. Graad 12: Graad 11: Graad 10:…

Akademiese prestasies – Welkom Gimnasium Top 10

Akademiese prestasies. Welkom Gimnasium het hul top 10 akademiese prestasies van elke graad bekend gemaak. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf

Redenaars 2023 – Hoërskool Bultfontein leerders presteer

Redenaars 2023. Tien leerders van Hoërskool Bultfontein het aan die redenaars 2023 op 27 Julie deelgeneem en puik presteer. Die prestasies is as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za Foto’s verskaf