Provinsiale kleure in Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje
Provinsiale kleure in Netbal. Agtien leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het hul Provinsiale kleure in netbal ontvang. Mangaung O.19 Netbalspan 2024 Jessica Barnard Marguerite Cronjé Vrystaat O.18 Netbal…
Skaakproewe – Primêre Skool Naudeville
Skaakproewe. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Mei aan Lejweleputswa se vierde skaakproewe by HTS deelgeneem. Uitslae: Diaan van Brakel (Graad 6)-0/16, 8ste plek Johandré du…
Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville
Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom Graad 6 leerder, Hugo de Klerk, Het Saterdag, 18 Mei, aan Bloemfontein Gimnastiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Hugo het by Level 3 skitterend presteer deur ‘n…
Oranje-pionier in wolwêreld – Sekondêre Meisieskool Oranje
Oranje-pionier in wolwêreld. Meninke Strauss, Graad 9 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, is ’n Oranje-pionier in die wolwêreld. Sy het Vrystaat-kleure in wolhantering en het ook ’n top twee posisie…
Schools Golf – St Andrew’s School Bloemfontein
Schools Golf. Keep an eye on this youngster! Daniel Turner, a Grade 1 gentleman from St Andrew’s School in Bloemfontein, won third place in a golf tournament. This passionate young…
Danskompetisies – Welkom Gimnasium
Danskompetisies. Drie dansers van Welkom Gimnasium, Demi Daniels, Candice Kleynhans-Bellringer en Tlhalefo Moathlodi het gedurende die maand aan verskeie danskompetisies deelgeneem. Demi Daniels het Saterdag 11 Mei, deelgeneem aan die…
SA Western Mounted Games – Hoërskool Fichardtpark
SA Western Mounted Games. Hoërskool Fichardtpark leerder, Danél Vlok het die afgelope naweek die volgende perstasies behaal tydens die South African Western Mounted Games (SAWMGA) se Interprovinsiale Kompetisie.  Dag 1:…
Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students
Preparing for final exams. Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…
Ruiterkuns – Hoërskool Fichardtpark
Ruiterkuns. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die vierde kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian Centre deelgeneem en as volg presteer: Chrisilee Rossouw: 2de…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Don’t think about the past/ Kyk ek gaan iets nuuts doen.
Classic Clashes 2024 – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimmies
Classic Clashes 2024. Die Classic Clashes tussen Hoërskool Goudveld en Welkom Gimnasium het Saterdag, 18 Mei plaasgevind. Uitslae behaal, 1ste spanne: Seuns Hokkie – Gouties wen 3-1 Rugby – Gimmies…
ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaars. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het briljant presteer by die eerste rondte van die ATKV Redenaars kompetisie. Dit het op 1 en 2 Mei…
InIMC – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter
 InIMC. Hoërskool Jim Fouché leerder, Lineé Lubbe, het bewys dat wiskunde nie haar baas is nie. Sy het gekwalifiseer om vanaf 26 tot 31 Julie aan die Indian International Mathematics…
Nautilus Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché presteer
Nautilus Wiskunde. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Lineé Lubbe en Natasha de Waal, het aan die tweede Nautilus Wiskunde kamp van die jaar deelgeneem. Die kamp is aangebied vir…
ATKV Redenaars semi-finaal – Hoërskool Fichardtpark
ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op…
Netbal Liga eindstryde – Sekondêre Meisieskool Oranje
Netbal Liga eindstryde. OMS het die Netbal Liga eindstryde behoorlik oorheers. Die netbalspanne het vanjaar so byna skoonskip in die Groter Bloemfontein-netballiga gemaak. OMS het Woensdag in al die ouderdomsgroepe…
Northern Free State Hockey – Sasolburg High School
Northern Free State Hockey. Forty hockey players from Sasolburg High School were selected for various Northern Free State Hockey Teams. Veertig hokkiespelers van Hoërskool Sasolburg is gekies vir verskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne:…
Bloemfontein Skole-Liga Netbal – Hoërskool Fichardtpark
Wat ‘n vertoonvenster vir skolenetbal! In ‘n titaniese eindstryd het Hoërskool Fichardtpark en Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A netbalspanne mekaar die stryd aangesê in die Bloemfontein Skole-Liga Netbal. Die eindtelling…
Danskompetisie – Chelsea Joubert blink uit
Danskompetisie – Chelsea Joubert. ‘n Graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville het deelgeneem aan ‘n danskompetisie. Die Free State Dance Awards se finale kompetisie het op Saterdag, 11 Mei…
Skietkompetisie – Primêre Skool Naudeville
Skietkompetisie – Hugo Ras van Primêre Skool Naudeville het aan ‘n skietkompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind op Woensdag, 1 Mei te Welkom. Hugo behaal ‘n tweede plek met die…
Netbal Semi-finale – Hoërskool Fichardtpark
Netbal Semi-finale. Die o.14 A en o.14C netbalspanne van Hoërskool Fichardtpark het hul netbal semi-finale wedstryde gister, 13 Mei, gewen. Die twee spanne speel môre, 15 Mei, in die finaal…
Boogskiet – Hoërskool Hentie Cilliers skuts presteer
Boogskiet. Vyf boogskiet leerders van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, het deelgeneem by Hoërskool Trio in Kroonstad. Prestasies behaal: Tiaan Bezuidenhoud: Jayden Botha: Dillen van Rensburg: Shathè Knoesen: Josh Hewitt: Meer…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here Antwoord/ Honour the Lord. Psalms 34:19,20
Rof en Stof MTB – Hoërskool Trio fietsryers presteer
Rof en Stof MTB. Hoërskool Trio Fietsry, Kroonstad, het deelgeneem aan die Rof en Stof MTB wedren te Fauresmith. Die fietsryers het baie mooi gery op ‘n dag wat, soos…
Elements of Dance SA – Hoërskool Witteberg
Elements of Dance SA. Twee leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, Chris-Mari Louw en Saskia Brecher.het albei hul provinsiale kleure in dans ontvang. Hulle het 4 Mei deelgeneem aan Elements of…
Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Amanda Coetzer Tennistoernooi. Oranje het vir die 1ste keer in die 25 jaar van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi dit vir ‘n 3de keer agtereenvolgens gewen. OMS het die Hoër Meisieskool…
Griffons Rugby Liga – BVHS teen Hoërskool Hentie Cilliers
Griffons Rugby Liga. Tydens die Griffons Rugby Liga wedstryde het Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugbyspanne na vore gekom met kookwater rugby. Al die BVHS rugbyspanne het hul wedstryde teen Hoërskool…
Classic Clash 2024 – Hoërskool Jim Fouché teen Sentraal
Classic Clash 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders kook vanjaar weer by die Classic Clash 2024. Uitslae behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
ATKV Redenaars – Primêre Meisieskool Oranje
ATKV Redenaars. Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei by Hoërskool Witteberg, Bethlehem, plaasgevind. Die volgende eende dring deur na die Semi-finale uitdunne wat sal plaasvind op 25 Mei by Hoërskool…
Griffons Rugbyspanne – Hoërskool Witteberg
Griffons Rugbyspanne. Hoërskool Witteberg is baie trots op hul twaalf rugbyspelers wat skitter in die Griffons Rugbyspanne. Hierdie 12 manne verdien hul plek in die onderskeie griffons spanne. Spanne en…
ATKV Radikale Redenaars – Primêre Skool Fichardtpark
ATKV Radikale Redenaars – Die leerders van Primêre Skool Fichardtpark het bewys dat hulle kan redeneer. Die Redenaars het op 4 Mei by Oranje Meisiesskool aan die Vrystaat Streeksfinaal deelgeneem.…
Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Amanda Coetzer Tennistoernooi. Nina Schimper, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje en Katrien Booysen van Rhenish Girls’ High School in Stellenbosch het kragte gemeet in ‘n enkelspelwedstryd gister, Donderdag, 9 Mei,…
Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Amanda Coetzer Tennistoernooi. As deel van die 25ste viering van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi is die kapteine van Oranje se 1ste span sedert 1998 na Donderdag se openingsfunksie genooi. Heelwat…
St Michaels Kunswedstryd – Hoërskool Bultfontein
St Michaels Kunswedstryd. Ses musiekleerders van Hoërskool Bultfontein het skitterend presteer by die St Michaels kunswedstryd in Bloemfontein. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za Foto verskaf
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – Hoërskool Goudveld
Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Hoërskool Goudveld in Welkom spog met 32 leerders wat in die verskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne ingesluit is. Senior Rhinos: Junior Rhino: O.18A span: O.18B span: O.16B span: O.16 CDS…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Josua Deacon en Karla Visser, het deurgedring na die ATKV Redenaars semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas by Hoërskool Witteberg in Bethlehem.…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Witteberg stuur Twintig
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twintig leerders van Hoërskool Witteberg is deur na die ATKV Redenaars Semi-finaal. Hierdie leerders het op 1 en 2 Mei aan die ATKV-Redenaarskompetisie se eerste uitdunronde by…
O.14 Bokkieweekspan – Hoërskool Witteberg
O.14 Bokkieweekspan. Vier meisies van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in die o.14 Bokkieweekspan. Die Bokkieweek word in Kroonstad aangebied vanaf 24 tot 28 Junie. Dit is ook die grootste…
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – Hoërskool Witteberg
Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Elf hokkiespelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in die onderskeie o.14 Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Photos supplied
Kearsney College Tennis Festival – Grey College
Kearsney College Tennis Festival. The Grey College first team tennis, Paticipated at the annual Kearsney College tennis festival. The Grey team finished 3rd out of 8 teams at the annual…
Noordwes Junior Tennis – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Noordwes Junior Tennis. BVHS leerder, Nelisa-May Doman, het die afgelope naweek in Klerksdorp deelgeneem aan die skole tennis kampioenskap Sy het die o.14 Vrystaat- skole tennis span ((streekspan) verteenwoordig. Die…
Beste SA O.21 Hokkiespeler – Sekondêre Meisieskool Oranje
Beste SA O.21 Hokkiespeler. Ané Janse van Vuuren, Hoofmeisie 2022 van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vir die tweede keer in haar hokkieloopbaan as die beste SA o.21 hokkiespeler…
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het deurgedring na die Nasionale rondte van Oppie Tong Af. Die finale rondte vind plaas vanaf 3 tot 5 Oktober…
Interprovinsiale Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Interprovinsiale Hokkietoernooi. Vyf matrieks van Sekondêre Meisieskool Oranje soewel as sewe oudleerders was verlede week vir hulle provinsiale o.21-spanne by die Interprovinsiale Hokkietoernooi in Kaapstad in aksie. Ninke van Zyl,…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The joy of forgiveness. U het my skuld vergewe
Nasionale Saalperdskou – Laerskool Truida Kestell
Nasionale Saalperdskou. Anouk Bredenkamp (8) ‘n Graad 2 leerder van Laerskool Truida Kestell, is tydens die Nasionale Saalperdskou in Bloemfontein aangewys as Nasionale Kampioen in Ruiterkuns. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/…























