)
Limodo Sport Events – Laerskool Truida Kestell

Limodo Sport Events. Vier graad 4 dogters van Laerskool Truida Kestell het deel uitgemaak van die Limodo Sport Events & Promotions O.11 Tennistoernooi. Die Truidjies het derde geëindig in die…

Vrystaat SAWMGA – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat SAWMGA. Mienke Munnik, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die naweek van 27 en 28 April deelgeneem aan die Vrystaat SAWMGA (South African Western Mounted Games Association)…

Vrystaat Skole Netbal – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Skole Netbal. Drie netbalspelers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is vir onderskeie Vrystaat Skole Netbal spanne gekies. Free State Schools Netball. Three netball players from Truida Kestell Primary School,…

Tjokkies Landloop – Primêre Skool Universitas

Tjokkies Landloop. Die landlopers van Tjokkies het gister aan hul eerste landloop byeenkoms deelgeneem. Die leerders het die lang afstande regtig maklik laat lyk en hulself baie goed van hul…

Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Skole Netbal. Tien leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ingesluit in verskeie Vrystaat Netbal spanne. 0/18 spanne: 0/17 Span: 0/16 Span: 0/15 Span: 0/14 Span: Meer skolenuus:…

Vrystaat Voortrekkers Jeugleiers – Hoërskool Trio

Vrystaat Voortrekkers Jeugleiers. Drie Graad 11 leerders van Hoërskool Trio, Kroonstad, is deel van die Vrystaat Voortrekkers Jeugleiers. Dit is die hoogste leierskap posisie wat ‘n Verkenner in die Vrystaat…

Free State Schools Netball – Welkom Gymnasium

Free State Schools Netball. Seven Gimmies netball girls have been selected for their respective Free State Netball teams: More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Photos supplied

Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Witteberg spelers in spanne

Vrystaat Skole Netbal. Nege netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in verskeie Vrystaat netbalspanne. Nog ‘n leerder van Hoërskool Witteberg, Natané Diedrichsen, is ingesluit in die o.16 Noord-Vrystaat Netbal…

Vrystaat Skole Netbal – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Skole Netbal. Vier netbaldogters van Primêre Skool Fichardtpark is in die onderskeie Vrystaat Skole Netbal spanne ingesluit: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

ATKV-Redenaars streeksuitdunne – Primêre Meisieskool Oranje

ATKV-Redenaars streeksuitdunne. Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei 2024 by Hoërskool Witteberg in Bethlehem plaasgevind. Die graad 1 tot 3’s het slegs hul voorbereide toespraak gelewer terwyl die graad 4…

Winter Market Art competition – Welkom Gymnasium

Winter Market Art competition. Six learners from Welkom Gymnasium are competing in the Winter Market Art competition. With this talent you will blow the judges away! More school news: https://schoolsthatrock.co.za…

Vrystaat Fietsry Marathonreeks – Grey College presteer

Vrystaat Fietsry Marathonreeks. Grey Kollege se fietsryers het aan die tweede been van die Vrystaat Fietsry Marathonreeks in Clocolan deelgeneem. Die topryers van alle ouderdomme het in verskillende oudersdomskategorieë deelgeneem…

Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Wilgerivier

Vrystaat skole netbal. ‘n Aantal netbalspelers van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort het aan die Vrystaat Skole Netbal proewe deelgeneem. ? is gekies vie die onderskeie Vrystaat Skole spanne. O.18 Span:…

Griffons Rugbyproewe – Primêre Skool Jordania

Griffons Rugbyproewe. Agt o.12 en agt o.13 Oos rugbyspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem neem die naweek deel aan die Griffons rugbyproewe in Welkom. Jordania se o.12 spelers: Jordania…

SA School’s Swimming Championships – Eunice High School

SA School’s Swimming Championships. Eunice High School’s swimming champion, Leila Yazbek, won three gold, one silver and two bronze medals. She represented the Free State at the National SA School’s…

SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

SA Skole Swem. Hoërskool Jim Fouché leerder, Dané de Klerk, het van af 18 tot 22 April aan die SA Skole Swem in Gqeberha (Port Elizabeth) deelgeneem. Dané het skitterend…

Vrystaat Netbal – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Netbal. Twee leerders vanLaerskool Truida Kestell in Bethlehem, Martiné Eksteen en Wilmari van der Merwe, is verkies is tot die Vrystaat Netbal 0.13 spanne wat DV vanaf 16 tot…

Fichie Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark kry SAMCA Kleure

Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se Fichie Cheerleaders het uitsonderlike prestasies tydens die SAMCA Nasionale Span-proewe behaal. Fichie Cheerleaders verwerf hul SAMCA Kleure: Schalk Botes, Franco Griesel en Lanché Prinsloo…

Lejweleputswa Netball teams – Hentie Cilliers High School

Lejweleputswa Netball teams. Nine netball players from Hentie Cilliers High School have made the Lejweleputswa netball team. U15 team U16 team U17 team U18 team More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://hentiecilliers.wixsite.com/…

Gouties Skaak – Hoërskool Goudveld presteer

Gouties Skaak. Hoërskool Goudveld se Gouties skaak spanne wat goed gevaar het met die wedstryde teen St Andrew’s, HTS en Edmund Rice. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Squash Winter League – Grey College Primary

Squash Winter League. Grey College Primary boys, George, Owen, Chris and Hanré participated at the Squash Winter League games. Results: More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Photo supplied

Diné le Roux – Sekondêre Meisieskool Oranje

Diné le Roux. Sekondêre Meisieskool Oranje Graad 11 leerder, Diné le Roux, het in die afgelope skoolvakansie ’n ware sportmarathon beleef. Met haar groot liefde vir sowel atletiek as netbal,…

Provinsiale Hokkie – Hoërskool Witteberg in spanne ingesluit

Provinsiale Hokkie. Negentien seuns en dogters hokkiespelers van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. O.18A Meisies: O.16A Meisies: Senior Rhino Span: O.18A Seuns: O.18B Seuns: O.16A Seuns:…

Roné en Nina Bresler – Sekondêre Meisieskool Oranje

Roné en Nina Bresler. Die twee Bresler susters, Roné en Nina, het die jongste sussiepaar van die Sekondêre Meisieskool Oranje geword om die 1ste hokkiespan te verteenwoordig. Nina, tans in…

Hockey Captains unite – Eunice High School

Hockey Captains unite. It was such a special moment when the Eunice 1st Hockey captains of 1985 and 2024 decided to pose together for this wonderful photo! There might be…

World’s Open Air Saddlebred – Grey Kollege Primêr

World’s Open Air Saddlebred. Grey Kollege Primêr Graad 1 leerder, Stephan van Huyssteen, het die ruiters onder 7 jaar ruiterkuns klas by vanjaar se World’s Open Air Saddlebred Championship op…

SA Nasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Nasionale Karate Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Mia-Lee Fourie, het skitterend presteer tydens die SA Nasionale Karate Kampioenskappe. Mia-Lee is ‘n 1ste Graad Swart belt wat onder die 15-17 jaar…

TBM Netbalspelers – Hoërskool Witteberg na Vrystaat proewe

TBM Netbalspelers. Sestien TBM Netbalspelers van van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit is in die Thabo Mofutsanyana Netbalspan. Die spelers neem Dinsdag, 30 April, deel aan die Vrystaatproewe in…

Rugby en Netbal afrigters – Laerskool Truida Kestell

Rugby en Netbal afrigters. Laerskool Truida Kestell se Rugby skeidsregters was op 6 April, tydens die Drakensberg proewe in die O/13 Oos-Vrystaat Liga, gekrit. Al die afrigters het met lof…

MNR/ MEJ JF 2024 – Hoërskool Jim Fouché

MNR/ MEJ JF 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die wenners van hul Mnr/ MEJ JF 2024 aangekondig. Die wenners: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf

Fezile Dabi Netbal – Trio Primêr leerders in spanne ingesluit

Fezile Dabi Netbal. Ses netbalspelers van Trio Primêr in Kroonstad, is ingesluit in die onderskeie Fezile Dabi netbalspanne. o.12 Span: o.13 Span: Die Vrystaatproewe vind op 30 April plaas. Meer…

“Maak My ‘n Miljoenêr” – Hoërskool Witteberg

“Maak My ‘n Miljoenêr.” Drie leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, Gerhardus Stoltz, Gerhard Bosset en Mariney Grobler is in die TOP 60 van die “Maak My ‘n Miljoenêr” Entrepreneur van…

Netball Captain – Meet Lee-Ann Usher from Eunice High School

Netball Captain. In our popular series on sport captains, Schools That Rock talks to Lee-Ann Usher. Lee-Ann is the 1st Netball Team Captain of Eunice High School for Girls in Bloemfontein. Today…

Old Andrean honoured – St Andrew’s School Bloemfontein

Old Andrean honoured. Fred Brownell, designer of the South African flag and Old Andrean, honoured by his Alma Mater – St Andrew’s School, Bloemfontein. To mark the 30th Anniversary of…

Nasionale Atletiekkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale Atletiekkampioenskap. Cara Smith, Graad 12 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het ‘n silwer medalje ontvang tydens die Nasionale Atletiekkampioenskap. Cara het so tussendeur die Paarl-interskole ook ’n…

Netbal Kaptein – Ontmoet Levi Oehley van Hoërskool Goudveld

Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Goudveld se 1ste Netbalspan Kaptein, Levi Oehley. Levi behaal die tweede doel in ons reeks oor Netbal…

Hokkie Kaptein – Ontmoet Bongi Khumalo Hoërskool Goudveld

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Goudveld se 1ste seuns hokkiespan kaptein, Bongi Khumalo. Bongi behaal die vierde doel in ons reeks oor…

Africa Genesis Archery boogskietkompetisies – BVHS

Africa Genesis Archery boogskietkompetisies. Op Saterdag, 20 April, is twee Africa Genesis Archery boogskietkompetisies op die sportgronde van Bethlehem Voortrekker Hoërskool aangebied. Die eerste kompetisie was deur Voortrekker aangebied en…

Vrystaat Hokkie – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Hokkie. Twee hokkiespelers van Hoërskool Jim Fouché, Joné Wiegand en Handré Ferreira, is vir die o.21 Vrystaatspanne gekies. Hulle neem vanaf 28 April tot 4 Mei in Kaapstad deel.…

SA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter

SA Atletiekkampioenskap. Bertus (Bertie) Cruywagen, ‘n matriekleerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Atletiekkampioenskap deelgeneem. Hy het deurgedring na die 200 m mans…

Hokkie Kaptein -Ontmoet Mienke Nieuwenhuis Hoërskool Goudveld

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Goudveld se 1ste dogters hokkiespan kaptein, Mienke Nieuwenhuis. Mienke behaal die vierde doel in ons reeks oor…

Vrystaat Netbalproewe – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Netbalproewe. Vyf Netbalspelers van Laerskool Truida Kestell. Bethlehem, het gekwalifiseer vir die Vrystaat Netbalproewe wat op 30 April in Welkom plaasvind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf

Opedag – Laerskool Truida Kestell

Opedag. Die Truidjies het op Saterdag 20 April 2024 Opedag gehou! Die Graad R maats het die dag vreeslik geniet en volgens die Safari tema aangetrek! Ouers wat belangstel om…

Paarl Gimnasium Inter-skole – Grey Kollege

Paarl Gimnasium Inter-skole. Grey Kollege se rugbyspanne het die naweek teen Paarl Gimnasium kragte gemeet tydens die Paarl Gimnasium Inter-skole. Grey se eerste rugbyspan het ‘n naelbyt oorwinning van 29-27…

Vrystaat XCM Fietswedren – Hoërskool Trio presteer

Vrystaat XCM Fietswedren. Veertien van Hoërskool Trio se fietsryers het aan die tweede Vrystaat XCM Fietswedren deelgeneem by Imla Gasteplaas in Clocolan. Trio se fietsryers het baie mooi gery en…

Vrystaat Skole Rugby – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Skole Rugby. Vyf seuns van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie Vrystaat Skole Rugby spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

Oos-Vrystaat Rugby – Hoërskool Reitz proewe spanne

Oos-Vrystaat Rugby. Dertien seuns van Hoërskool Reitz is ingesluit in die onderskeie proewe spanne van Oos-Vrystaat rugby. Die spelers neem almal deel aan die Griffons Platteland proewe wat 30 April…