Vrystaat Skole Netbal. Nege netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in verskeie Vrystaat netbalspanne.
- O.14: Kesia Nel, Sonelle Jonker, Bongi Sigasa, Lesedi Mohale en Zoë Ellis.
- O.15: Kara du Toit, Ané Joubert, Mia Daacke
- O.17: Jané de Villiers
Nog ‘n leerder van Hoërskool Witteberg, Natané Diedrichsen, is ingesluit in die o.16 Noord-Vrystaat Netbal Bokkiespan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








