)

You are sponsoring
Vrystaat Skole Netbal - Hoërskool Witteberg spelers in spanne

Vrystaat Skole Netbal - Hoërskool Witteberg spelers in spanne

Vrystaat Skole Netbal. Nege netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in verskeie Vrystaat netbalspanne. Nog ‘n leerder van Hoërskool Witteberg, Natané Diedrichsen, is ingesluit in die o.16 Noord-Vrystaat Netbal…