)

Vrystaat Fietsry Marathonreeks – Grey College presteer

Vrystaat Fietsry Marathonreeks. Grey Kollege se fietsryers het aan die tweede been van die Vrystaat Fietsry Marathonreeks in Clocolan deelgeneem. Die topryers van alle ouderdomme het in verskillende oudersdomskategorieë deelgeneem om as Vrystaat Marathon-kampioen gekroon te word.

Die volgende ryers van Grey het baie goed vertoon in uiters uitdagende en bergagtige toestande:

30 km wedren:

  • 5de – Frans Johan Steynberg
  • 6de – Josua Mostert
  • 15de – Aron Ambachtsheer

54 km wedren:

  • 2de – Ludwig du Toit
  • 6de – JA O’Reilly
  • 13de – MJ Badenhorst
  • 14de – Bart van Rooyen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal