)

Africa Genesis Archery boogskietkompetisies – BVHS

Africa Genesis Archery boogskietkompetisies. Op Saterdag, 20 April, is twee Africa Genesis Archery boogskietkompetisies op die sportgronde van Bethlehem Voortrekker Hoërskool aangebied. Die eerste kompetisie was deur Voortrekker aangebied en die tweede deur Laerskool Voluit van Virginia. (Die twee word saam aangebied om kostes te spaar.) ‘n Totaal van 137 skuts het ingeskryf vir die kompetisies en verteenwoordig dertien skole en een klub. Die besoekers was almal baie beïndruk met die fasiliteite. Dit was ‘n baie geslaagde dag.

Uitslae:

Graad 11 – Voortrekker Kompetisie
  • 1ste Chevahn Haasbroek – Hoërskool Goudveld 277 uit 300
  • 2de Sophia Pieters – BVHS – 276 uit 300
  • 3de Nicola van Aardt – Hoërskool Witteberg – 263 uit 300.

Hoërskool Meisies – Voortrekker Kompetisie

  • 1 ste – Chevahn Haasbroek – Hoërskool Goudveld – 277 uit 300
  • 2 de – Sophia Pieters – BVHS – 276 uit 300
  • 3 de – Shathe Knoesen – Hoërskool Hentie Cilliers – 264 uit 300.

Voluit Kompetisie Graad 11

  • 1ste – Chevahn Haasbroek – Hoërskool Goudveld – 279 uit 300
  • 2de – Sophia Pieters – BVHS – 272 uit 300
  • 3de – Wian la Cock – Hoërskool Trio – 271 uit 300.

Voluit Kompetisie Hoërskool Meisies

  • 1 ste – Chevahn Haasbroek – Hoërskool Goudveld – 279 uit 300
  • 2de – Sophia Pieters – BVHS – 272 uit 300
  • 3de – Zieta van Zyl – Martie du Plessis – 271 uit 300.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal