Vrystaat Skole Netbal. Drie netbalspelers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is vir onderskeie Vrystaat Skole Netbal spanne gekies.
- Martiné Eksteen en Wilmari van der Merwe gaan vanaf 16 tot 19 Junie aan die SA Kampioenskappe (o.13) deelneem. Die kampioenskappe word in Boksburg, Gauteng, aangebied
- Mizé van der Merwe neem vanaf 16 tot 19 Junie deel aan die National All Ages Championships (o.12) wat ook in Boksburg aangebied word.
Free State Schools Netball. Three netball players from Truida Kestell Primary School, Bethlehem, were selected for respective Free State Schools Netball teams.
- Martiné Eksteen and Wilmari van der Merwe will compete at the SA Championships (U13) in Boksburg, Gauteng from 16 to 19 June.
- Mizé van der Merwe will compete in the National All Ages Championships (u.12) from 16 to 19 June, which will also be held in Boksburg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf