)

Netbal Liga eindstryde – Sekondêre Meisieskool Oranje

Netbal Liga eindstryde. OMS het die Netbal Liga eindstryde behoorlik oorheers. Die netbalspanne het vanjaar so byna skoonskip in die Groter Bloemfontein-netballiga gemaak. OMS het Woensdag in al die ouderdomsgroepe se eindstryde gespeel en die enigste twee nederlae was elk met ‘n enkele doel.

Oranje se 1ste netbalspan is die derde jaar in ‘n ry die kampioen danksy ‘n sege van 32-23 teen Hoërskool Jim Fouché in die eindstryd. Oranje se o.16D, o.15E en o.15F is ook hul liga se kampioene (daar is net 2 deelnemende skole).
Volledige uitslae Netbal Liga eindstryde:
  • o.19B Wen 23-14 teen Jim Fouché
  • o.19C Wen 25-15 teen Jim Fouché
  • o.19D Wen 31-8 teen Hoërskool Sentraal
  • o.17A Wen 27-16 teen Sentraal
  • o.16A Wen 25-24 teen Jim Fouché
  • o.16B Verloor 21-22 teen Jim Fouché
  • o.16C Wen 22-11 teen Jim Fouché
  • o.15A Verloor 17-18 teen Sentraal
  • o.15B Wen 30-16 teen Sentraal
  • o.15C Wen 21-12 teen Sentraal
  • o.15D Wen 21-14 teen Sentraal
  • o.14A Wen 34-33 teen Fichardtpark
  • o.14B Wen 27-9 teen Sentraal
  • o.14C Wen 30-13 teen Fichardtpark
  • o.14D Wen 34-7 teen Sentraal
Foto verskaf
Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal