)
Netbal Liga eindstryde – Sekondêre Meisieskool Oranje

Netbal Liga eindstryde. OMS het die Netbal Liga eindstryde behoorlik oorheers. Die netbalspanne het vanjaar so byna skoonskip in die Groter Bloemfontein-netballiga gemaak. OMS het Woensdag in al die ouderdomsgroepe…