Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Elf hokkiespelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in die onderskeie o.14 Noord-Vrystaat Hokkiespanne.
- O.14A Meisies: Janri Viljoen
- O.14A Seuns: Ricci Lourenco en Henru Fourie
- O.14B Meisies: Jemma Orsmond en Wenzi Maphalala
- O.14B Seuns: Eduan Fourie, Jake Kriel, Hanco Steyn en Divan Myburgh
- Junior Rhino Span: Cloe Clarke en Luné Rossouw
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied