O.14 Bokkieweekspan. Vier meisies van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in die o.14 Bokkieweekspan. Die Bokkieweek word in Kroonstad aangebied vanaf 24 tot 28 Junie. Dit is ook die grootste nasionale skolesportbyeenkoms in Suid-Afrika.
Die vier leerders in die span:
- Anri de Jager
- Danel de Beer
- Marzell Smit
- Yovanka Malan
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf