Vrystaat Skole Tennisspan. Twee tennisspelers van Hoërskool Goudveld, Piet Le Roux en Waldo Barreto het die Vrystaat Skole Tennisspan, o.17, verteenwoordig teen Noordwes se spanne.
Piet le Roux se uitslae:
- Wen enkels 6-7, 6-3 en 10-2 gewen !!!
- Wen dubbels 8-3
- Wen dubbels gemeng 8-5.
Waldo Barreto se uitslae:
- Wen enkels 6-1 en 6-1
- Wen dubbels 8-4
- Wen dubbels gemeng 8-2.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf