St Michaels Kunswedstryd. Ses musiekleerders van Hoërskool Bultfontein het skitterend presteer by die St Michaels kunswedstryd in Bloemfontein.
Prestasies behaal:
- Leelah Pitout: A en A+
- Allia Fourie: 2 x A+
- Nika Smit: B
- Lee-Mari Maartens: 2 x A’s en 2 x B+
- Franzelle Barnard: A
- Thoza November: A++
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf