)

Ausum ad Como Filmfees – Hoërskool Witteberg

Ausum ad Como Filmfees. Die Ausum ad Como Filmfees se gala-aand is op 8 Mei aangebied. Verskeie toekennings is deur die leerders ontvang ter erkenning van uitmuntende prestasies binne die uitvoerende kunste. Die aand was ‘n viering van kreatiwiteit en talent, waar Witteberg se onwrikbare ondersteuning vir die kunste duidelik na vore getree het.

Toekennings en die top 6 films by die Ausum ad Como Filmfees vertoon is:

Beste film: juniors

  • 1. Mislukking tot die Mag (Leonelle van Niekerk)
  • 2. Hands That Define (Kgotsofalo Rantonono)
  • 3. Hundreds & Thousands (Martyn Oosthuysen)

Beste film: seniors:

  • 1. Wit Leuntjie Bly Nie Wit Nie (Kira Bauling)
  • 2. Amen (Cara Cilliers)
  • 3. Drama is Nie vir Sissies Nie (Jani de Bruin)

Beste konsep:

  • The Betrayal (Kayla Ellis, Kati Kumalo, Nokwazi Mafu)

Beste akteur/ aktrise: juniors

  • 1. Leonelle van Niekerk
  • 2. Martyn Oosthuysen
  • 3. Isabelle Koch

Beste akteur/ aktrise: seniors

  • 1. Kira Bauling in ‘n Wit Leuntjie Bly Nie Wit Nie
  • 2. Jani de Bruin in Drama is Nie vir Sissies Nie
  • 3. Cara Cilliers in Amen

Beste cinematografie:

  • Cara Cilliers met Amen
  • I See You
  • Mignon Thomas in Sink of Meng
  • Isabelle Koch in Damwater
Cara Cilliers
Martyn Oosthuizen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal