ATKV Redenaars. Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei by Hoërskool Witteberg, Bethlehem, plaasgevind.
Die volgende eende dring deur na die Semi-finale uitdunne wat sal plaasvind op 25 Mei by Hoërskool Witteberg in Bethlehem.
- Graad 1-3:
- Liesel Hardie
- Nea Cloete
- Emma Odendaal
- Graad 4-5:
- Dienie Hardie
- Emma Jacobs
- Graad 6-7:
- Emma Myburgh
- Mia Jacobs
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








