)
Primêre Meisieskool Oranje leerder neem deel aan 2020 Bethlehem Eisteddfod

Lika Claassens, Gr 3,van Primêre School Oranje het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod. Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind. Lika het meriete toekennings ontvang vir…

Primêre Meisieskool Oranje vier Onderwysersdag

Primêre Meisieskool Oranje het vandag met onderwysersdag gewys wat hulle alles vir hul leerders beteken. Jou ligte is nog aan as almal sin al af is! Jou kind is nog by…

Hoër Meisieskool Oranje se VRL Hoofleiers

Magé Troskie is verlede week as die Hoër Meisieskool Oranje se hoofmeisie vir 2021 aangewys. Zelmi Marx en Irmarie Buys is die onderhoofleiers. Magé, wat in 2016 die Laerskool Gill…

Hoër Meisieskool Oranje Graad 10 leerders doen hul voor in mondeling as Skoolhoof/Hoofdogter

Hoër Meisieskool Oranje se Gr 10’s moes vir hulle Afrikaanse mondeling hul voordoen as die skoolhoof/hoofdogter wat die nuwe leerders op Oranje se Pampoenrokfunksie toespreek. Dis 2040 en Marita Oosthuizen…

Hoërskool Salomon Senekal hou Geesweek

Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het ‘n geesweek aangebied vanaf 28 tot 2 Oktober 2020 met verskillende temas. Maandag het hulle afgeskop met ‘n Nerd-dag  in gewone klere. Die kinders…

Grey Kollege Voortrekkers slaag Presidentverkenner-eksamen

Baie geluk aan Alex Els, Theuns Botha, Sakkie Steenkamp en Jonathan du Plessis van Grey Kollege met die behaling van hul Presidentsverkenner toekenning.

Cornelia Saaiman skenk haar 32ste eenheid bloed

Mev Cornelia Saaiman van Bloemhof het op 1 Oktober haar 32 ste eenheid bloed geskenk.  Sy daag nou almal in die gemeenskap van Bloemhof uit om dieselfde te doen. Foto…

Hoërskool Oranje Meisies se Hoofdogter van 2020 se emosies lê vlak met afskeid

Hoërskool Oranje Meisies se Flo Truter het emosioneel gesê dat dit vir haar ‘n voorreg was om die Hoofdogter van die skool vir 2020 te kon wees. Saam met al…

Willem Postma Primêre Skool leerder neem deel aan internasionale konsert

Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein, is baie trots op Denise Cilliers. Sy het deelgeneem aan ‘n internasionale virtuele konsert. Sy was slegs een van 8 gekose Suid Afrikaners wat gekies…

Hoër Meisieskool Oranje kondig VRL aan vir 2021

Hoër Meisieskool Oranje het hulle Verteenwoordige Raad vir Leerders bekend gemaak. Baie geluk aan die volgende leiers:  Magé Troskie (Hoofdogter), Irmanie Buys (Onderhoofdogter), Zelmi Marx (Onderhoofdogter), Joané Bekker, Lizka Fouché, Karli…

Hoërskool Bothaville bied ‘n blinde veiling aan vir Fondsinsameling

Bothaville Hoërskool plaas as deel van hul fondsinsamelingsprojek van 2020 die volgende versamelstuk op ‘n blinde veiling aan. Versamelstuk: Joost vd Westhuizen huldeblyk nr 22 van slegs 89 geproduseer. Hoe…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Radikale Redenaars

As gevolg van die Covid-19 pandemie het die redenaars-kompetisie vanjaar anders verloop as in die verlede. Leané Labuschagne, Liebré Potgieter en Alida Letooane het tydens vanjaar se kompetisie deurgedring na…

Hoër Meisieskool Oranje leerders verwerf hoogste eerbewys van Voortrekkers

Hoër Meisieskool Oranje  het vyf matrieks opgelewer wat die gesogte Nasionale Presidentsverkenner-toekenning verwerf het. Dis die hoogste eerbewys wat ’n Voortrekker kan kry. Dié proses sluit in die bywoning van…

BVHS leerder presteer by Bethlehem Eisteddfod 2020

Carlem Germishuizen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het uitstekend presteer tydens die eerste digitale Bethlehem Eisteddfod 2020. Sy het die Vokaal Solo A++ toekenning ontvang. Voortrekker is baie trots op jou…

Hoër Meisieskool Oranje doen weer hul skoolkreet!

Die graad 11’s van Hoër Meisieskool Oranje moes etlike maande hiervoor wag om weer die skoolkreet te doen. En hoewel nie in die tradisionele sirkelformasie nie (weens sosiale afstand), kon…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerlinge ontvang Voortrekker toekenning

Twee leerlinge van Afrikaanse Hoëskool Kroonstad het die Presidentsverkenner eksamen wat jy by die Voortrekkers kan ontvang verwerf. Baie geluk aan Michelle en SJ wat die Voortrekker Presidentsverkenner eksamen geslaag…

Eunice High School announce Council of Learners 2021

Eunice High School Representative Council of Learners 2021! CULTURE: Feng-Mei Chuang, Lucy Groenewald, Lwazi Besani and Unathi Fikizolo DIVERSITY & COMMUNITY BUILDING: Cara Katzke, Carla Maree, Manuela Achandina, Rebone Chobane, Tashné Canavan and Zani Thomson MARKETING: Dimpho Bogodile, Elke du…

Hoërskool Sentraal Voortrekkers verwerf Presidentsverkenner-toekenning

Foto vlnr: Yonay le Roux, Helmien Smit en Megan du Randt Yonay le Roux, Helmien Smit en Megan du Randt van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het hulle Presidentsverkenner-toekenning vir Voortrekkers…

Hoër Meisieskool Oranje: Hokkie

Matilé Prinsloo se broers en susters beter in hul pasoppens wees, hulle mag dalk net ingeruil word vir ’n hokkiewedstryd. Dis nou indien Matilé (gr. 12) voor die keuse gestel…

Hoër Meisieskool leerders skitter by Radikale Redenaarskompetisie

Foto vlnr: Vianke Herbst en Kamryn Lowe Nadat deelname aan die nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompetisie opgeskort is, is eerste plekke aan twee leerders van die Hoër Meisieskool Oranje…

Hoërskool Kroonstad wys VRL vir 2021 aan

Foto vlnr: Voor: Chanél Morgan, Marianke Rossouw, Ruané Cilliers, Imoné van Zyl                                       …

Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Redenaars

Die volgende 4 leerders van Primêre meisieskool Oranje het uitstekende uitslae tydens die virtuele Radikale Redenaars finaal behaal. Graad 7: Cara Conradie – 7de (Lees: Poësie) Graad 6: Elri Cloete –…

Hoërskool Sentraal – dié skool vir jou

Kyk na hierdie video om te sien waarom Hoërskool Sentraal die skool is vir jou.

Primêre Skool Jordania Boekeweek

Foto’s vlnr: Luan Cronje, Gerrit Scheepers en Liam Scholtz (graad 1) en Anri de Jager en Rorisang Hatla (graad 4) Primêre Skool Jordania in Bethlehem het die afgelope week aandag gegee aan…

BVHS leerders presteer by Bethlehem Eisteddfod

Voor v.l.n.r.: D. van Graan, M. Kotzé, J Smith, M. Grové, M. Azar. Middel v.l.n.r.: T. Craven, C. Schultz, B. Oosthuizen, J. Schoeman. Agter v.l.n.r.: C. Fourie, D. van der…

Eunice High School: Heritage Day video

Eunice High School, Bloemfontein, celebrating Heritage Day

Hoërskool Reitz verkies VRL vir 2021

Hoërskool Reitz se VRL vir 2021 is bekend gemaak. Baie geluk met julle verkiesing. Baie sterkte vir julle termyn. Mag julle geseënd wees en Hoërskool Reitz en sy leerders dien…

Hoër Meisieskool Oranje leer in Duits van verjaarsdae

Hoër Meisieskool Oranje se Gr. 10 Duitse leerders het die afgelope twee weke geleer van verjaarsdae in Duits. Hulle moes ’n partytjie beplan en ‘n uitnodigingskaartjie maak en stuur. Aan…

Hoër Meisieskool Oranje se Tennisspan soos Familie

Nadat Hoër Meisieskool Oranje die vorige drie keer teen Bloemhof vasgeval het, het Gina Moolman gehoop om vanjaar die houvas te breek. Oranje en Bloemhof sou mekaar dalk nog drie…

Hoërskool Witteberg

Ons nuwe wêreld laat ons nuut dink, vars leef. Ons dink, droom en doen nuut – op ons unieke manier. Daarom bou ons aan die boustene van kennis en wysheid,…

Hoërskool Sentraal leerders ontvang toekennings vir Toneel

Leerders van Hoërskool Sentraal het aan die digitale weergawe van die ATKV – Tienertoneelfees deelgeneem en die volgende toekennings ontvang: Annelize Kleynhans – Brons vir Spel, AJ van Tonder – Brons…

Hoërskool Sentraal: Eie Haard Leerderraadslede

Foto: Bo vlnr: Amalia Rodrigues, Salomien Erasmus, Janri Joubert en Tlotlang Mokomela Onder vlnr: Petro-Mari van Pletzen, Karoline Cloete, Dene Honiball en Melinda Heyns Baie geluk aan Amalia Rodrigues, Salomien Erasmus,…

Hoërskool Sentraal: Redenaars en Debat

By Hoërskool Sentraal is die debat en redenaars vir hulle ‘n prioriteit. Tom Prinsloo is hul afrigter en word gereken as van die beste in Bloemfontein. Sentraal se debat- en…

Primêre Skool Jordania: Boodskap van Dr André Smith

Boodskap van Dr André Smith, Skoolhoof van Primêre Skool Jordania, Bethlehem.

Hoër Meisieskool Oranje leerders presteer in Lewenswetenskap-olimpiade

Vlnr: Larissa en Bea Hoër Meisieskool Oranje leerder, Bea Louw, (gr. 12) het vir haar ’n goue sertifikaat in die Lewenswetenskap-olimpiade verower met ’n slaagsyfer van 84%. Larissa Harmse (ook…

Hoër Meisieskool Oranje: Netbal

Só graag sou sy weer vir Oranje se eerste netbalspan wou speel, Carli Olivier is bereid om haar geliefde Springbok-trui en fizzer-verslawing daarvoor in te ruil. Die Springbok-trui is die…

Hoërskool Sentraal leerders skitter in AdMaths

Baie geluk aan Hanré Potgieter, gr. 10 en Alicia Ciliiers, gr. 11 van Hoërskool Sentraal. Hulle het in 2020 80% of meer in Admaths behaal. #werkenwen #tralietillidie #tralietrots

Hoërskool Fichardtpark Grendelkonserte

Estia Kruger (gr. 12) van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, sing “Still hurting”. Dit was nóg een van die hoogtepunte uit Hoërskool Fichardtpark se reeks Grendelkonserte.

Blood stocks critically low!

Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud…

Salomon Senekal Hoërskool skenk weer bloed

Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon bied weer ‘n Bloedskenk kliniek, in samewerking met die SANBS, aan op 17 September. Ondersteun hulle asseblief met hierdie noodsaaklike poging.

Hoërskool Fichardtpark leerder skryf sy eie komposisie

Uit Hoërskool Fichardtpark se Grendelkonserte: Elfred Fleischman (gr. 9) met ‘n eie komposisie. Elfred het eers vanjaar met musiekonderrig begin. Dit wil gedoen wees!

Hoërskool Sentraal leerderraad 2021

Foto: Bo v.l.n.r.: Jano Nel, Erik van den Berg, Christiaan Bruwer, Wentzel Ketterer, Serentius Reed en Innus de Coning Onder v.l.n.r.: Jandré Taylor, Greyling Kruger, Louwrens de Beer, Johan Pienaar,…

Hoërskool Sentraal leerderraad 2021

Foto: Bo v.l.n.r.: Dene Honiball, Elme Calitz, Michela Steenkamp, Maryke du Pisanie, Chrisette Herbst en Tlotlang Mokomela Onder v.l.n.r.: Petro-Mari van Pletzen, Karoline Cloete, Izel van Heerden, Dehanie Bronkhorst, Melissa…