Ons nuwe wêreld laat ons nuut dink, vars leef. Ons dink, droom en doen nuut – op ons unieke manier.
Daarom bou ons aan die boustene van kennis en wysheid, vorm, slyp en skaaf ons – lewenshelde- verder as wat ons kan deurgrond vir ‘n nuwe toekoms,
Binne grense bly vryheid, avontuur, uniekheid, individualiteit, trots en altyd, meesterskap, ‘n klassieke belegging, Daarom is Blou die kleur van oneindigheid.
Daarom is blou nie ‘n kleur nie, maar diepte.
Daarsonder leef ‘n mens nie.
https://www.facebook.com/WittebergSkool/videos/1171171383335246