)

Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Redenaars

Die volgende 4 leerders van Primêre meisieskool Oranje het uitstekende uitslae tydens die virtuele Radikale Redenaars finaal behaal.
Graad 7: Cara Conradie – 7de (Lees: Poësie)
Graad 6: Elri Cloete – 5de (Engels Addisionele Taal)
Graad 5: Mia van Staden – 3de (Afrikaans Moedertaal)
Graad 4: Ellé Cloete – 9de (Lees: Prosa)
3de (Engels Addisionele Taal)
Baie geluk julle. Ons is geweldig trots op julle 🐥
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal