Vlnr: Larissa en Bea
Hoër Meisieskool Oranje leerder, Bea Louw, (gr. 12) het vir haar ’n goue sertifikaat in die Lewenswetenskap-olimpiade verower met ’n slaagsyfer van 84%.
Larissa Harmse (ook matriek) het met 60% geslaag vir ’n bronssertifikaat.
Die nasionale gemiddelde was 43.4%