Voor v.l.n.r.: D. van Graan, M. Kotzé, J Smith, M. Grové, M. Azar.
Middel v.l.n.r.: T. Craven, C. Schultz, B. Oosthuizen, J. Schoeman.
Agter v.l.n.r.: C. Fourie, D. van der Merwe, T. de Jager, M. Crause, K de Klerk.
Afwesig: C. Germishuizen, E. Snyman, K. Motloung, T. Scheepers, M. Molaba, T. McMaster.
Dit skep vir almal die geleentheid om hulle talente met ander te deel. By Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle geleer dat kunste soms praat waar woorde nie kan verduidelik nie… Dankie aan elke leerder se harde werk, ure se oefen en tyd wat afgestaan was. Hierdie leerders behaal gesamentlik 54 goue toekennings, 18 silwer toekennings en 9 brons toekennings.
Thalja de Jager, Monique Crause en Dané van Graan verdien ook Meriete toekennings.
Become a Sponsor








