)

Primêre Skool Jordania Boekeweek

Foto’s vlnr: Luan Cronje, Gerrit Scheepers en Liam Scholtz (graad 1) en Anri de Jager en Rorisang Hatla (graad 4)

Primêre Skool Jordania in Bethlehem het die afgelope week aandag gegee aan lees. Gedurende ons boekeweek het die kinders en personeel volgens twee temas, naamlik “seerowers” en “wanted dead or alive”, aangetrek. Die kinders het ook meer as 500 ou boeke aan die skool se biblioteek geskenk. Een van min skole wat nog ‘n werkende biblioteek het.

Welgedaan, Jorries!

Ian Smith, Jorrienoster en Sibisiswe Shabalala – graad 5

Juan Truter, Casper Knoester, Hennie Ferreira, Dr André Smith (hoof), Henro de Bruin – onderwysers – Ligloop vir hierdie manne!
René van Staden, Elda Louw (agter), Charné de Villier (voor), Carli van Schoor, Christa Groenewald, Inge Pretorius – onderwyseresse

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal