Leerders van Hoërskool Sentraal het aan die digitale weergawe van die ATKV – Tienertoneelfees deelgeneem en die volgende toekennings ontvang:
Annelize Kleynhans – Brons vir Spel, AJ van Tonder – Brons vir Teks, Anke Meyer-Auld – Brons vir Spel en Teks, Salomien Cloete – Silwer vir Spel, Marnus Moolman – Silwer vir Teks en goud vir Spel, Etgar Lutjens – Silwer vir Spel en Teks.
Baie geluk!!
Tralies is trots op julle!!