Hoërskool Bothaville Top Akademiese Presteerders
Hoërskool Bultfontein is baie trots op die Toppresteerders van kwartaal 3: Graad 11 Fanie Gouws Lara Venter Dianri Coetzee en Aleyya Saaiman Graad 10 Jennifer Lesenyeho Johlize Vorster Ankia…
BHVS Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak
Foto bo: vlnr: (Hoofleiers) Elri Corbett en Grantt Benney, (Onderhoofleiers) Talja de Jager en Stephan Peens Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak.2021 se hoofleiers word bekendgemaak. Skoolleiers: …
Hoërskool Salomon Senekal Graad 12 Prysuitdeling
Die eerste drie klasposisies: Henko Labuschagne (3de ), Caroline Nunes (1ste en DUX-leerling), Jeané Swanepoel (2de) Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon, wens al hul matrieks geluk wat tydens die Gr.12-prysuitdeling…
Primêre Skool Naudéville leerder presteer by Kunste Fees en Dans
Chelsea Joubert van Primêre Skool Naudéville het deelgeneem by die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het goud behaal vir Acrobatic Solo. Tydens die SA Dance School Championships in Centurion vanaf 27…
Primêre Skool Naudéville leerder by Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie
Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre Skool Naudéville in Welkom het deelgeneem in Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie. Sy het gevorder tot die TV Rondte vir haar Hip-Hop solo.…
Primêre Skool Naudéville leerder skitter in kuns en dans
Dominique Joubert van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het skitterend presteer tydens die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het nie minder as sewe toekennings tydens die fees ontvang: Acrobatic Solo…
Grade 7s Visited St Dominic’s College
St Dominic’s College welcomed the Grade 7s who visited the High school on Friday, 23 October, where they were welcomed and introduced to their leaders of 2021. They also experienced…
Hoërskool Witteberg: Huis Witteberg Huiskomitee 2021
Huis Witteberg stel met trots sy Huiskomitee vir 2021 bekend. Baie geluk aan elkeen van die leerders en sterkte met die groot taak. Huiskomitee vir 2021: Anneri Borha, Louis Breytenbach,…
Hoërskool Goudveld Matriekafskeid
Hoërskool Goudveld in Welkom het onlangs ‘n glansryke matriekafskeid gevier.
Hoërskool Fichardtpark Matriekafskeid 2020
Hoërskool Fichardtpark se 2020 matrieks het, ten spyte van ‘n uitdagende jaar, hul matriekafskeid baie geniet en ‘n hond uit ‘n bos gekuier! Foto’s verskaf
Fichardtpark Primêre Skool onderwysers skenk bloed
Foto bo vlnr: Mnr. Hennie daag alle manspersoneel in Bloemfontein uit om Bloed te skenk. Juf. Anita daag die SBL en UBS uit. Maak ‘n verskil! Red ‘n lewe. Baie…
Lettie Fouché Skool se Earthworks Erdwurms projek
Lettie Fouché Skool se leerder het Februarie met ‘n erdwurm-projek begin. Dankie aan die plaaslike hengelaars wat hierdie projek van die leerders ondersteun.
BVHS vereer hul Graad 12-leerders tydens ‘n prestige prysuitdeling.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Christiaan Murray op die ererol geplaas vir kultuur en ontvang die BVHS kontantprys. Christiaan verwerf die Presidentsverkenner-toekenning. Baie geluk!!
BVHS Leerder skitter in Meganiese Tegnologie
Ricoe Eksteen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die hoogste punt in Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde behaal. Hy ontvang die Sol-Tech Trofee vir die beste presteerder in ‘n vol tegniese…
BVHS Learner excelled in Award Ceremony
Mehmood Khan of Bethlehem Voortrekker Hoërskool received the Gideon & Esther Knobel Merit Trophy as well as a cash voucher for the learner who has generally shown the best progress…
BVHS beloon Matriekdogter vir veelsydigheid op Sportgebied
Chinell Becker van Bethlehem Voortrekker Hoërskool ontvang die Herka Erkentlikheidstrofee asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekdogter wat in haar skoolloopbaan deur besondere prestasie en veelsydigheid op SPORTGEBIED ‘n…
BVHS beloon Graad 12 Toppresteerder vir Prestasie op Sportgebied
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vir Dian Labuschagne beloon met die Johan en Gert Claasen-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekseun wat in sy skoolloopbaan deur besondere prestasie en…
BVHS beloon 2020 se Hoofseun vir Leierskap
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofseun van 2020, Jan du Toit het die 1964 Matriekreünie-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-seun wat op verskeie terreine uitgeblink het op…
BVHS Graad 12’s Toppresteerders word beloon
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Gr 12’s toppresteerders beloon! Jana de Jager ontvang die 1964 Matriekreünie-beker asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-dogter wat op verskeie terreine uitgeblink…
St Andrew’s School Bloemfontein announced their Prefects for 2021
St Andrew’s School in Bloemfontein announced their Prefects for 2021. They are as follow: Head of School – Vicario Crouch Deputy Head – Tylo Adams ( Head of Webb) CHANDLER…
Hoërskool Sentraal: ‘n Boodskap aan die Matrieks
Mag jy soos ’n kameelperd Met jou kop in die wolke loop Mag jy al die lekkerste blaartjies Bykom wat die lewe Die moeite werd maak. Mag jy die son…
BVHS kondig Graad 12 se Top Tien Akademie aan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle Graad 12’s se Top Tien in Akademie aangekondig Nr 10 – Mehmood Khan Gideon en Ester Knobel Trust eerste in Afr EAT Engen Prime Stop…
Hoërskool Witteberg leerder soos ‘n besige bytjie
Simoné Venter, `n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehen, het nie stil gesit gedurende die laaste paar maande nie. Buiten al haar suksesse op die Kunswedtryd en Radikale Redenaars…
BVHS beloon Graad 12 Toppresteerders
Robbie Wiggett van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Michelle van Huyssteen Trust kontant-toekenning ontvang vir die leerder wat met empatie sy medemens ondersteun en daardeur ‘n positiewe ambassadeur vir Voortrekker…
Hoërskool Witteberg: Free State Dance Awards
Foto vlnr: Elené Rautenbach en Yanina Godoy Tydens die Free State Dance Awards het twee leerders van Hoërskool Witteberg die volgende toekennings ontvang: Elené Rautenbach ontvang Siwer vir Hip-Hop, Silwer…
BVHS kondig 2de Dux leerder vir 2020 aan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Ashley Stemmett aangewys as die 2de DUX Leerder vir 2020. Sy behaal onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Fisiese wetenskap.…
BVHS kondig hul leiers aan vir 2021
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle nuwe Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2021 aangewys. Die hoofleiers sal in 4de kwartaal aangewys word. Die onderskeie portefeuljekomitees wat onder die MK funksioneer, is ook…
Hoërskool Witteberg leerder presteer in Dans
Lilandi de Klerk, `n graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die volgende dansprestasies behaal: In die Break out Beats Online Competition eindig sy 2e in Freestyle, 1e in…
BVHS wys 1ste Dux Leerder vir 2020 aan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Danielle Greyvenstein as die 1ste DUX Leerder vir 2020 aangewys. Sy behaal onderskeidings in Besigheidstudies, Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Wiskunde en Fisiese…
Hoërskool Witteberg Graad 8 en 10 Radikale Redenaars
Foto vlnr: Jurie Wessels, Jani de Bruin en Simoné Venter (inlas: Lineo Kokonyane) Afwesig: Khosana Dis, Tumelo Kokonyane en Katleho Mack Sewe leerders in Graad agt en tien van Hoërskool Witteberg…
Hoërskool Witteberg Gr 8 en 10 Eistedfodd uitslae
Foto vlnr: Jani de Bruin, Suné Allen, Karien Bezuidenhout, Jurie Wessels, en Simoné Venter (Inlas: Lilandi de Klerk) Leerders van Hoërskool Witteberg het aan die virtuele Bethehem Eistedfodd deelgeneem en…
Hoërskool Solomon Senekal sluit af met Villie-vir-altyd-dag
Die leerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die kwartaal afgesluit met hulle Villie-vir-altyd-dag. Die fokus is ‘n kuierdag tussen die graad 7’s en hoërskoolleerders terwyl elke Villie sommer…
Hoër Meisieskool Oranje leerder blink uit in Muurbal
Reese Thomspson, ’n 16-jarige muurbalspeler van Hoër Meisieskool Oranje, het ’n derde plek in die Vrystaatse afdeling vir die Growthpoint nasionale kampioenskap vir seniors behaal. Die wenner van die toernooi…
Hoërskool Hoopstad: Amper tyd om te groet
Hoërskool Hoopstad se tyd kom nader om hulle Matrieks van 2020 te groet. Baie dankie juffrou Carina Erwee vir die mooi video wat jy van die 2020 matrieks gemaak het!
Hoër Meisieskool Oranje: Flo se afskeids-gedig
Daar was beswaarlik ’n droë oog onder die matrieks toe die hoofdogter, Flo Truter, ‘n gedig voorgelees het met Dinsdag se afskeid. Sien video
Primêre Skool Jordania: Dankbaarheidsprojekte
Foto vlnr: Nickah Gouws, Tshegofatso Makanyane, Mia Coetzer, Mev. Mariaan Briedenhann, Lethabo Nankwani, Mihanru McPhail en Caleb Grobler Baie dankie aan elke Jorrie leerder en ouer wat deel was van…
Hoërskool Vrede leerderpresteer by SA Wiskunde Olimpiade
Vrede Skool is baie trots op Anchen Gerber! Anchen het die tweede rondte van die SA Wiskunde Olimpiade met gradering “goed” geslaag. Sy is een van die top 40 leerders…
20.10.2020 = Matrieks 2020 groet Oranje
Hoër Meisieskool Oranje se matrieks groet. Mag die meetsnoere in julle volwasse lewens in lieflike plekke bly val, julle lieflike dogters.
Hoërskool Sentraal maak nuwe Onderhoofleiers bekend
Foto: Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer Baie geluk aan die onderhoofleiers Hoërskool Sentraal vir 2021 verkies is. Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer is as die nuwe onderhoofleiers (stad) van Sentraal…
Grey Kollege ken Erewapens toe
Hierdie slimkoppe van Grey Kollege , Bloemfontein, het Akademiese Erewapens ontvang tydens die skool se Prysuitdeling! Eduard Büchner: 83,67% David Marais: 84,46% Louis Grobbelaar: 85,25% Hendrik Combrinck: 85,58% Luan Vorster:…
Hoër Meisieskool Oranje se Plattelanders kom lang pad
Hoër Meisieskool Oranje se leerders wat van die platteland na Bloemfontein kom om as ’n koshuisbrak by Oranje te begin skoolgaan, kan veeleisend wees, maar ’n klompie van hulle het…
Hoër Meisieskool Oranje: Tyd het aangebreek om te groet
Vir drie Oranje-onnies van Hoër Meisieskool Oranje was Dinsdag se groet van die matrieks so ’n bietjie swaarder. Hulle moes ook afskeid van hulle dogters neem wat die laaste vyf…

















































