Hoërskool Reitz hoofmeisie skitter in ATKV-Olimpiade
Luné Pretorius, hoofmeisie van Hoërskool Reitz vir 2020, het ‘n pragtige prestasie behaal in haar ATKV-Olimpiade. Sy behaal 82,67% en is nommer 1 in die Vrystaat en nommer 14 Nasionaal.…
Hoër Meisieskool Oranje se Gr 11’s skoenloos
Oranje se gr. 11’s was Maandag vir die laaste rukkie van hulle skooljaar skoenloos. Die skoene gaan vir die Voetspore-projek waarmee die liefdadigheidsorganisasie Kindersorg Bloemfontein skoene vir minderbevoorregte kinders insamel.…
Eunice High School 2015 matric learner’s art work is amazing
A beautiful mural done by Salome Wessels (matric 2015). Your art work is amazing! Thank you Salome!
Eunice High School learner placed 5th in Talent Africa Competition
Elizabeth du Plessis (Gr 12) from Eunice High School in Bloemfontein was placed 5th in the Talent Africa Competition. She also has the opportunity to go to New York. Well…
Primêre Meisieskool Oranje Koshuisleerderraad 2021
Baie geluk aan die 10 dogters wat verkies is tot E. Le Rouxhuis se leerderraad vir 2021. Baie geluk aan die onderhoofdogter, Elri Pretorius, en die hoofdogter, Margot Viviers, vir…
Primêre Meisieskool Oranje maak hul leerderraad vir 2021 bekend
Baie geluk aan die 23 dogters wat verkies is tot Oranje Primêr se leerderraad vir 2021. Baie geluk aan die onderhoofdogter, Rialene Eksteen, en die hoofdogter, Chanteé King, vir 2021.…
Lettie Fouché Skool maak Resepteboeke
Lettie Fouché Skool se Juffrou Adell en haar klas het pragtige resepteboeke gemaak net so voor die vakansie. Baie mooi julle!! Kom deel gerus julle resepte met hulle in die…
Lettie Fouche Skool hou Kampie Kersboom
By Lettie Fouché Skool kon jy in die verte die klokkies hoor lui en die gedreun van bokhoewe… Dit is ‘n maand voor Kersfees, maar Kersvader kon nie langer wag…
Lettie Fouché Skool se leerders bak en brou
Lettie Fouché Skool van Bloemfontein se seuns het lekker gebak en gebrou in die klas. Juffrou Mariëtte het darem ook mooi gehelp! Welgedaan, manne!
Lettie Fouché Skool handewerk
Lettie Fouché Skool se leerders word geleer om handewerk te doen en hulle vaar sommer baie goed. Die leerders doen talle handewerk projekte elke kwartaal. Die foto’s wys hoe behendig…
Lettie Fouché Skool se toerusting opgradeer
Na 27 jaar se goeie diens, is dit nou tyd vir Lettie Fouché Skool se tafelsaag om bietjie te rus. Groot opwinding was die week in die fase toe die…
Hoërskool Sentraal – Wiskunde-kompetisie
Twee graad 9 leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Albert Smit en Steph Zondagh, is vir die Vrystaat Siyanqoba Junior B-wiskundespan gekies. Hulle het op 17 Oktober aan die ASSA…
Hoërskool Sentraal – Matriek-eindeksamen
Die Tralie-matrieks vertel ons hoe hulle die eindeksamen sover ervaar.
Welkom Gimnasium stel nuwe hoofleiers bekend
Welkom Gimnasium het hul hoofleiers vir 2021 bekendgemaak. Baie geluk aan ons nuwe hoofleiers! We know you will lead with excellence! #weessterkdaariswerk Hoofseun- Wian Muller Hoofdogter- Jana Briel Deputy Headboy-…
Primêre Skool Naudéville Voortrekkers
Primêre Skool Naudéville van Welkom het die nuwe jeugleiers van Naudéville Voortrekkerkommando vir 2021 aangewys. Baie geluk aan Juliette Schoeman en James Kruger.
Primêre Skool Jordania plant bome
Foto bo: Paul Olivier en Christiaan de Boer (onderhoofseun) help mnr Johan van Rooyen. Hy tree ook einde van die jaar af. Langs hom is Dr André Smith en André…
Primêre Skool Naudéville neem ontwikkeling van Gr 7-leerders se leierspotensiaal na volgende vlak
Primêre Skool Naudéville van Welkom het besluit om die ontwikkeling van Graad 7-leerders se leierspotensiaal na die volgende vlak te neem. Tradisioneel is daar net ‘n klein groepie leerders verkies tot…
Hoërskool Witteberg Kuberkuns
Hoërskool Witteberg deel graag kuberkuns van ons leerders, deur ons leerders. – Mariné du Plooy
Primêre Skool Willem Postma kreatiewe skryfkompetisie
Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein, is baie trots op hul drie leerders wat aan die Kreatiewe-skryfkompetisie vir 2020 deelgeneem hier. Hulle was onder die top 30 vir Afrikaans Huistaal…
Hoërskool Vrede leerders kán Afrikaans praat
Hoërskool Vrede is baie trots op die volgende leerders: Bianca Bresler behaal ‘n vierde plek by die Artisticulta Nasioale Redenaarskompetisie met haar voorbereide toespraak in die graad 12 kategorie. Bianca…
Primêre Skool Naudéville Voortrekkers presteer
Henko Carstens en Aimee O’Brien van Primêre Skool Naudéville in welkom het uitstekende uitslae ontvang vir hul Voorslag PD wat hulle op 31 Oktober geskryf het. Dankie dat julle die…
Hoërskool Witteberg – Graad 12 Musical Theatre Jazz
Hoërskool Witteberg van Bethlehem deel graag kuberkuns van hul leerders, deur hul leerders. Kuberkuns – Kayla van Dyk
Primêre Skool Naudéville se skoolhoof verjaar
Foto: Meneer Tommie en Rickus van der Merwe van Hazquip Meneer Tommie Doubell, skoolhoof van Naudéville Primêre Skool in Welkom, het Donderdag 19 November 45 geword en die kinders het…
Primêre Meisieskool Oranje
Vandag het Oranje Primêr afskeid geneem van hul graad 7’s. Mag julle altyd vooruit loop!
Hoërskool Witteberg boodskap
Sterkte aan elke Witteberger met die res van die eksamen wat nog voorlê. Remeber hard work always pays off. #net1skool
Bloues + Rooies = Trio
Huidiglik is die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad en Hoërskool Kroonstad in die proses om saam te smelt. ‘n Aansoek om samesmelting is ingedien by die Departement van Onderwys en daar word…
Welkom Gimnasium maak hul Matriekraad 2021 bekend
Welkom Gimnasium is baie trots op hul nuwe Matriekraad 2020/2021! Congratulations to the new Matric Council! Seuns: Kabelo Machofo, Testimony Dodo, Wian Muller, Thato Matsoso, Danie van Heerden, Jayden Nel,…
Welkom Volkskool Voortrekkers
Foto bo: Mia de Jonge, Rudi Swiegers, Anjoe de Kluiver, Jaco Swiegers, Willie van Zyl, Carli du Plessis Welkom Volkskool is baie trots op hul Graad 7 Voorslag PD Voortrekkers…
Primêre Meisieskool Oranje leerder skenk hare
Mieke Jansen ‘n graad 3-leerder van Oranje Primêr het haar hare vir kanker geskenk! Baie dankie, Mieke. Jy gaan iemand se hart baie bly maak!
Eunice High School learners excel at ATKV Afrikaans Senior Olimpiade
Eunice High School, Bloemfontein, is very proud of Corlia Hugo (gr.11), Zani Thomson (gr.11), and Izilda Jansen van Rensburg (gr.12). Despite Covid-19 the lockdown and many impediments they are rewarded…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Voortrekkerbeweging fakkelloop
Die Voortrekkerbeweging is tans besig met ‘n virtuele fakkelloop as deel van hul Eeufeesvieringe. Die fakkel het Saterdag by die Johan Blignaut-kommando (BVHS) aangekom en is daarna na Jordania se…
Willem Postma kondig Hoofleiers, Akademiese Presteerders en Dux leerder aan
Primêre Skool Willem Postma het op 18 November 2020 ten spyte van die onstuimige jaar tydens hulle Virtuele Prysuitdeling die nuwe hoofleiers vir 2021, die akademiese presteerders van 2020, asook…
Welkom Volkskool het hul leerderraad vir 2021 aangewys
Foto bo: vlnr Agter: Simoné Parsons, Leandé Swanepoel, Carla de Jonge, Suné Basson, Willize Watt, Leon Welgemoed, Xander van Niekerk, AJ Janse van Vuuren, Deaudré de Kock Middel: Marnu Buys,…
Welkom Volkskool kondig Biblioteekprefekte aan
Foto bo: Voor: Tahlia Botha, Diané Joubert, Xandré Vorster, Lucille van Zyl, Middel: Zak Smith Jayden Petersen, Jayden Minnie, Lana Odendaal, Tiaan Strauss, Annique de Villiers, Francois Joubert, Suné Pelser. …
Welkom Volkskool kondig hul nuwe Hoofleiers aan
Welkom Volkskool het hulle Hoofleiers vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan Aiden Erasmus wat gekies is as Onderhoofseun, Handre Maree as Hoofseun, Hayley Wedderspoon as Hoofdogter en Nea van Niekerk…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool learner excels in competition
Keaan de Klerk of Bethlehem Voortrekker Hoërskool achieved 1st place in the Artistatue Public Speaking Competition (gr 11 English mother tongue division). His winning speech discussed the topic: Shakespeare- To…
Primêre Skool Jordania toekenningsgeleentheid
Primêre Skool Jordania van Bethlehem het vanjaar die volgende toekennings gemaak: Jané de Villiers – Dux leerder vir 2020 – Pelserbeker vir hoogste akademiese prestasie in graad 7 Heiken Venter…
Hoërskool Witteberg leerders presteer in “Op die Tongaf”
Twee Wittebergers presteer in “Op die Tongaf” “Op die tongaf” is ‘n kompetisie wat ‘lewendig’ (deur middel van blue jeans ‘n app soos zoom) afgele word. Duan Maritz en Jene…
Hoërskool Witteberg: Huis Witteberg leiers vir 2021
Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het Huis Witteberg se Hoofleiers en Uitvoerende komitee aangekondig. Die Huis Uitvoerende Komitee 2021: Graad 11: Lienqe Douglas, Chandré Miles, Haynroux Bannau en Francois Viljoen. Graad 10:…
Hoërskool Salomon Senekal Gr 3’s skryf nou met penne
Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon se Graad 3-klas het verlede week begin om met penne te skryf. Die president van die Rotariërs, mev. Albé Wessels, het aan elke gr.3-leerder ‘n…
St Andrew’s School Remembrance Day, 2020
Remembrance Day, 2020 St Andrew’s School in Bloemfontein, hosted Remembrance Day today. The service took place in the chapel this year with only a limited amount of guests. Grade 11…
Primêre Skool Naudéville samel nie-bederfbare produkte in
Foto bo vlnr agter: Tommie Doubell (Skoolhoof), Ava Agresti, Mené Breytenbach, Ameli de Klerk, Mieke Groenewald, Nika Hoogendyk, Denieke Kellerman, Alexi van Staden en Johan Terblanch ( AfriForm) Voor vlnr: Adele…
Hoërskool Vrede leiers vir 2021
Hoërskool Vrede het sy leiers vir 2020/2021 aangekondig. Die skool is baie trots op elke leier wat verkies is en vertrou dat hulle ‘n uitstekende taak daarvan gaan maak. Alle…
Hoërskool Salomon Senekal Dux-leerder
Caroline Nunes, graad 12-leerder van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die DUX-beker vir 2020, asook die trofeë as beste presteerder in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewenswetenskap, Verbruikerstudie…
Hoërskool Goudveld leerder skitter in Perdry
Ryan Martin van Hoërskool Goudveld in Welkom, het met sy perde, Kadush en Volmoed Astrant, 4 eerste plekke, ‘n derde plek en ‘n vierde plek behaal in die 80cm en…
Lettie Fouché Skool se Kampie-leerders leer van plante en tuinwerk
Met ‘n nuwe seisoen wat nou aangbreek het, is dit vir almal by Lettie Fouché Skool ‘n groot lekkerte om hulle tyd buite te spandeer. Die skool se kampie-leerders word…
Lettie Fouché Skool – Staatmakers by die skool se hek
Tydens die onbekende en onsekere tyd waarin Lettie Fouché se personeel en leerders hulself bevind, is dit altyd lekker om te weet jy gaan met ‘n glimlag by die skool…



























































