Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het Huis Witteberg se Hoofleiers en Uitvoerende komitee aangekondig.
Die Huis Uitvoerende Komitee 2021:
Graad 11: Lienqe Douglas, Chandré Miles, Haynroux Bannau en Francois Viljoen.
Graad 10: Mariné du Plooy, Anri van Deventer, Janus Breytenbach en Johan Coetzee.
Graad 9: Lienke Beneke, Juné Lombard, Kirsten Fourie en Colin van der Merwe.
Die Huiskomitee:
Primaria: Kyron Emslie
Primarius: TJ van Zyl
O/Primaria: Tanja Kruger
O/Primarius: Renier van Niekerk