)

Hoërskool Witteberg leerders presteer in “Op die Tongaf”

Twee Wittebergers presteer in “Op die Tongaf”

“Op die tongaf” is ‘n kompetisie wat ‘lewendig’ (deur middel van blue jeans ‘n app soos zoom) afgele word.

Duan Maritz en Jene van Heerden neem hieraan deel en verwerf ‘n A++ vir samespraak.

Jene neem ook in die afdelings: Gedig, Prosa en Monoloog deel. Sy verwerf die volgende simbole:Gedig A+Prosa A+Monoloog A++

Verder verskyn Duan en Jene op, “Op die Tongaf” se uitblinkers lys vir die Samespraak en Monoloog.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal