Foto bo: Paul Olivier en Christiaan de Boer (onderhoofseun) help mnr Johan van Rooyen. Hy tree ook einde van die jaar af. Langs hom is Dr André Smith en André le Roux (Voorsitter van beheerliggaam)
Primêre Skool Jordania van Bethlehem bedank Konica Minolta South Africa en Food and Trees for Africa vir die bome wat hulle aan die skool geskenk het.



André le Roux (Beheerliggaam voorsitter) help sy dogter, Ilne le Roux (onderhoofdogter), met ‘n boom.
Amy Kotze (hoofdogter) help vir me Susan Badenhorst, wat einde van die jaar aftree.









