Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein, is baie trots op hul drie leerders wat aan die Kreatiewe-skryfkompetisie vir 2020 deelgeneem hier.
Hulle was onder die top 30 vir Afrikaans Huistaal vir laerskole. Die middelste Possie het ook deurgedring na die top 10! Welgedaan!
Baie geluk, julle drie!
Foto verskaf