)
Nasionale Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Linden

Nasionale Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Linden skitter op nasionale netbalverhoog! Drie buitengewone dames van HoĆ«rskool Linden, Randburg, het onlangs hul merk gelaat op die Nasionale Netbalkampioenskappe. Hulle het met hul toewyding en…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week – Thought of the week. Julle wat nie eers weet hoe julle lewe mĆ“re sal wees nie! What do you know about tomorrow?

Swan Lake – Leeuwenhof Akademie Christelike Privaatskool

Swan Lake. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, Gauteng, is uiters trots op Giselle Windt. Sy het ‘n uitmuntende vertoning in die onlangse professionele produksie van Swan Lake by die Joburg Theatre gelewer.…

Telkom Netball Champs – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria

Telkom Netball Champs. Affie-netbal skitter op nasionale vlak! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria se eerstespan-kaptein, Kristi Koekemoer, en onder-kaptein, Arette Burger, is opgeneem in Netbal Suid-Afrika se o.19-oefengroep tydens die Telkom…

School Cricket Tonbridge Festival – Grey College vs Garsfontein

School Cricket Tonbridge Festival. Day 2 – Grey College vs Garsfontein High School. Garsfontein clinched a thrilling and well-deserved victory on Day 2 of the Tonbridge Festival. The team showcased…

UCI World Championship – Die HoĆ«rskool Menlopark

UCI World Championship. Menlo se fietsry-sterre trap hul pad oop na wĆŖreldroem! šŸš“ā€ā™‚ļøšŸŒ HoĆ«rskool Menlopark het rede om fees te vier. Twee van hul talentvolle fietsryers, Stephan Aldum en Arielle…

Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie

Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe. Leeuwenhof Akademie juig vir Devan van Tonder! Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Gauteng, is trots om Devan van Tonder geluk te wens met sy keuring tot die Ekurhuleni Stoeispan.…

Gauteng North Cricket – St Alban’s College

Gauteng North Cricket. šŸCricketing Star on the Rise: Tristan Naidoo Shines for Gauteng North Cricket. St Alban’s College is beaming with pride as Form 3 cricket player, Tristan Naidoo, takes…

SANESA Ekurhuleni Teams – St Andrew’s School for Girls

SANESA Ekurhuleni Teams. šŸŽ‰ Saddles Up for Success! Senior School Riders of St Andrew’s School for Girls Head to Gauteng Finals. St Andrew’s School for Girls is bursting with pride…

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Zwartkop

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van HoĆ«rskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ’n dinamiese graad 10-leerling van HoĆ«rskool Zwartkop, het diĆ© week…

Oorwinningsglorie van Coetzer drieling – HoĆ«rskool Overvaal

Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – HoĆ«rskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…

Affie-Akademie – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Affie-Akademie. šŸŽ“šŸ‡æšŸ‡¦ AFFIES SKITTER INTERNASIONAAL! šŸŒDrie Affies. Drie kontinente. Drie Olimpiese wetenskapskompetisies. Affies is vanjaar in die uitsonderlike posisie om nie net een nie, maar drie briljante jong wetenskaplikes na…

Afrikaspele Swem – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Afrikaspele Swem. šŸ… AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE šŸŠā€ā™‚ļø Christiaan Esterhuysen, ’n graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, NamibiĆ«…

Region 5 Youth Games – Midstream College

Region 5 Youth Games. Lance Cromhout Making Waves on the International Stage! A huge congratulations to Lance Cromhout of Midstream College for his phenomenal performance representing South Africa at the…

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA. šŸ†St Benedict’s College Shatters Expectations with Historic FEDA 2025 Victory. ā€œThe Other Side of the Houseā€ Dominates South Africa’s Premier High School Theatre Festival šŸŽ­ What…

Rhino Rugby Streekweek – HoĆ«rskool Linden

Rhino Rugby Streekweek. šŸ‰ HoĆ«rskool Linden laat waai by Rhino Rugby Streekweek! HoĆ«rskool Linden het van 1 tot 5 Julie met trots en passie hul staal gewys tydens die jaarlikse…

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

Beste Cheerleading in SA. Helpmekaar se Cheerleaders skitter op nasionale vlak! Helpmekaar se nuutste sport, cheerleading, het pas weer bewys dat hulle alles daar op die Bult met oorgawe Ć©n…

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad. šŸŒWĆŖreldburger van die Toekoms: Jude Hattingh skitter by G20 Jeugberaad. 27 Junie 2025 sal vir altyd ’n merkwaardige dag wees in die lewe van Jude Hattingh. Jude, ’n…

SA Verspringkampioen-sensasie – HoĆ«rskool Transvalia

SA Verspringkampioen. Silwer vir Suid-Afrika se Verspring-Vonk in Swede! Suid-Afrika het weer rede om trots te wees! Gauteng se eie SA Verspringkampioen-sensasie, Alethea Visser, het haar Europese atletiektoer op ’n…

All Ages Telkom Netbal – HoĆ«r Volkskool Heidelberg

All Ages Telkom Netbal. Volkies Skitter op Nasionale Netbalverhoog! HoĆ«r Volkskool Heidelberg is ongelooflik trots op twee van hul ster-netbalspelers, Emma Barnard en Lunel Greyling. Hulle het onlangs aan die…

Dance for Growth – HoĆ«rskool Eldoraigne

Dance for Growth. HoĆ«rskool Eldoraigne in Centurion is in ekstase oor die uitmuntende prestasie van een van hul jong sterre, Ze’eva Geldenhuys. Ze’eva is’n graad 8-leerder wat onlangs haar merk…

‘All Ages’ Netbal Toernooi – HoĆ«rskool Eldoraigne

‘All Ages’ Netbal Toernooi. Goud Ć©n Silwer vir Eldo’s by ā€œAll Agesā€ Netbaltoernooi! HoĆ«rskool Eldoraigne in Centurion is uiters trots op Mieke Ludick en me. Stephanie van Jaarsveld vir hul…

Distrik- en Nasionale Hokkietoernooie – HoĆ«rskool Linden

Distrik- en Nasionale Hokkietoernooie. Linden se Hokkietrots Skitter op Provinsiale Verhoog! Foto van links: Joshua Oosthuizen, Frederik van Deventer, Simeon Kleynhans, Luan Badenhorst HoĆ«rskool Linden se hokkie-afdeling is besig om…

SA Top 35-netbalspan – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria

SA Top 35-netbalspan. Milan Engelbrecht blink uit op nasionale vlak! šŸ‡æšŸ‡¦ Milan Engelbrecht, ’n talentvolle leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria, het haar plek tussen Suid-Afrika se voorste jong netbalspelers…

Rhino Week Rugby – HoĆ«rskool Carltonville

Rhino Week Rugby. Callies Skitter op die Rugbyfront! Vyf uitmuntende rugbyspelers van HoĆ«rskool Carletonville is gekies om van 1 tot 5 Julie aan die prestigeryke Rhino Week Rugby deel te…

U16 Top 35 Netballplayers – Monument High School

U16 Top 35 Netballplayers. Monument High School, Pretoria, is bursting with pride as two of their U16 netball stars have been selected among the U16 Top 35 netballplayers at the…

Tennis-triomf – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria

Tennis-triomf. Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria behaal Tennis-triomf. Baie geluk aan JessĆ© de Villiers, graad 9 leerder van AHMP wat vanoggend, Dinsdag 1 Julie, as wenner van die Tshwane Winter Tennistoernooi…

Interskole Redenaarsliga Landsfinaal – HoĆ«rskool Stoffberg

Interskole Redenaarsliga Landsfinaal. Baie geluk aan Carla Schƶnfeldt en Nikita Jacobs! HoĆ«rskool Stoffberg in Brakpan is ongelooflik trots om aan te kondig dat twee van ons uitmuntende redenaars, Carla Schƶnfeldt…

Matric Spotlight Tendai Zinyenge – St Benedict’s College

Matric Spotlight Tendai Zinyenge – St Benedict’s College, Bedfordview. From the wide-eyed curiosity of Grade R to the poised self-assurance of his final year. Tendai Zinyenge has woven a remarkable…

Oos-Transvaal Netbalspan – HoĆ«rskool Stoffberg

Oos-Transvaal Netbalspan. HoĆ«rskool Stoffberg Skitter! HoĆ«rskool Stoffberg in Brakpan bruis van trots en opgewondenheid – Anja Boshoff is pas aangewys as kaptein van die o.19 Oos-Transvaal netbalspan! Met haar ysterwerksetiek,…

Pierneef Kunstefees – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria

Pierneef Kunstefees. Kultuurprestasie van formaat! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria is ongelooflik trots op SandrĆ© van Heerden (Graad 9) wat uitmuntend presteer het by die Pierneef Kunstefees! SandrĆ© se talent en…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of…

Cricket: UK Tour – Midstream College

Cricket: UK Tour. The Midstream College cricket teams and their dedicated coaches have safely touched down in England, kicking off what promises to be an unforgettable cricket UK tour. Their…

SAMO Wiskunde-Olimpiade – HoĆ«rskool Menlopark

SAMO Wiskunde-Olimpiade – Drie slimkoppe van HoĆ«rskool Menlopark het deurgedring na die derde ronde van die SAMO Wiskunde-Olimpiade. Hierdie kompetisie toets top wiskundiges landwyd. Hulle kry uitdagende vraestelle van hoĆ«…

Interne olimpiades – Laerskool Westwood

Interne olimpiades. Interne Olimpiades by Laerskool Westwood: Graad 3 Wenners Skitter. Laerskool Westwood in Boksburg is met reg trots op hul Graad 3 wenners in vanjaar se Interne Olimpiades. Hierdie…

VKB Week Rugby – Midstream College

Midstream College Rugby Stars Gear Up for VKB Week Midstream College beams with pride as 12 of their dedicated rugby players earn selection to represent the Rooikatte. It will take…

SA Rowing Capping Ceremony – St Benedict’s College

SA Rowing Capping Ceremony. St Benedict’s College Celebrates National Rowing Selections. At the recent SA Rowing Capping Ceremony, held in anticipation of the in Lithuania, St Benedict’s College in Bedfordview…

Netbal Prestasies 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers

Netbal Prestasies 2025. ’n Goue Hoofstuk vir Wilgie-Netbal in 2025. Die 2025-netbalseisoen het weer eens as ’n hoogtepunt op HoĆ«rskool Die Wilgers se sportkalender geskitter. In die Diamond B-Liga het…

Head Girl 2025 – HeronBridge College

Head Girl 2025. HeronBridge College. Meet Hannah Joy Currie. As part of Schools That Rock’s tradition of celebrating young leaders, we’re proud to feature Hannah Joy Currie, Head Girl of…

Head Boy 2025 – HeronBridge College

Head Boy 2025: Caleb Webb – HeronBridge College, Fourways, Gauteng. As part of Schools That Rock’s ongoing tradition of engaging with the head leaders of high schools across South Africa,…

Rowing – St Alban’s College National Rowing Colours

Rowing to Glory: Celebrating National Stars Rowing. Saturday evening was a night to remember as St Alban’s College, Pretoria basked in the glow of national pride. St Alban’s honoured a…

Skoleliga Fietswedren – Afrikaans HoĆ«r Seunskool

Skoleliga Fietswedren – Affies trap vorentoe in skoleliga-fietswedren Verlede Saterdag was ’n dag van spoed , uithouvermoĆ« en trotse prestasies by Afrikaans HoĆ«r Seunskool, Pretoria. Vier en vyftig Affie-fietsryers het…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Linden presteer

Skolehokkie. HoĆ«rskool Linden blink uit in skolehokkie finale liga-uitspele! HoĆ«rskool Linden se hokkiespanne het die afgelope naweek ’n uitstekende vertoning gelewer tydens die finale liga-uitspele. Linden se spelers het hul…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. Gedagte vir die week. Praise God, the Father of our Lord Jesus Christ! Aan God die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof…

Affie-Rugby – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Affie-Rugby. Sewe-en-veertig Affies by Blou Bulle Spanne ingesluit. Nie minder nie as 47 Affies is by verskeie spanne van die Blou Bulle ingesluit vir die wintervakansie se toernooie. Een van…

Noord-Gauteng Hokkiespanne – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Noord-Gauteng Hokkiespanne. Vyftien seuns van Affies is vir verskeie Noord-Gauteng Hokkiespanne gekies. Twee personeellede, mnr. Jaco Smith (hoofafrigter, o. 16B`s) en Affies se hoof van hokkie, mnr. Colin Mendoza (hulpafrigter,…

International Maths Competition (VIMC) – Courtney House School

International Maths Competition (VIMC). Courtney House’s Kylie Leung Adds Up to Excellence. At just 11 years old, Courtney House International School learner Kylie Leung is proving that brilliance has no…

Gauteng Kampioenskappe vir Akrobaat – HoĆ«rskool Eldograine

Gauteng Kampioenskappe vir Akrobaat – Amicke Bands Verteenwoordig HoĆ«rskool Eldograine op Nasionale Vlak! HoĆ«rskool Eldograine, Pretoria is vreeslik trots op een van hul eie sterre, Amicke Bands. Sy het met…

Blou Bul Skole-Rugbyspanne – HoĆ«rskool Menlopark

Blou Bul Skole-rugbyspanne. HoĆ«rskool Menlopark is super trots op elke speler wat in die Blou Bul skole-rugbyspanne ingesluit is. Sterkte aan die 22 Menlo-spelers en 4 Menlo-afrigters met hierdie wonderlike…