
Interskole Redenaarsliga Landsfinaal. Baie geluk aan Carla Schönfeldt en Nikita Jacobs!
Hoërskool Stoffberg in Brakpan is ongelooflik trots om aan te kondig dat twee van ons uitmuntende redenaars, Carla Schönfeldt en Nikita Jacobs, gekies is om ons skool te verteenwoordig by die Landsfinaal van die Interskole Redenaarsliga!
Die finaal vind plaas op 27 September 2025 by Wits Universiteit – ’n merkwaardige prestasie en ’n groot voorreg!
Carla en Nikita, julle harde werk, toewyding en welsprekendheid dien as ’n inspirasie vir ons almal.
Sterkte met die voorbereiding – ons glo vas julle gaan uitblink!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor