Blou Bulle Rhinoweekspan – Die Wilgers se Emwee Arlow, spanbestuurder
Blou Bulle Rhinoweekspan. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se sportdirekteur, mnr. Emwee Arlow, is verkies as Spanbestuurder van die Blou Bulle se 0/15 Rhinoweekspan vir 2023 tot 2024. Volgende jaar word…
Hoofleiers Volkie Raad – Hoër Volkskool Heidelberg 2023 Hoofleiers
Hoofleiers Volkie Raad. Hoër Volkskool Heidelberg in Gauteng kondig met trots hul nuutverkose Hoofdleiers van die Volkie-Raad vir 2023 aan. Hoofseun en -dogter: Dian La Grange en Dené Pieters. Onderhoofseun…
Fast 5 Netbal – Hoër Volkskool Heidelberg na Gauteng kampioenskappe
Fast 5 Netbal. Hoër Volkskool Heidelberg se hoogs-gemotiveerde Fast 5 netbal spanne het gesorg vir uitstekende spel tydens hul liga. Al drie die spanne kwalifiseer vir die Gauteng Fast 5…
Gebed vir al die Matrieks – A Prayer to All our Matrics
Gebed vir al die Matrieks. To all the Matrics: Schools That Rock wish all of you a very blessed and prosperous Record exams. May you stay calm during the exams…
Eastern’s women’s squad Cricket – Curro Serengetigirls selected for squad
Eastern’s women’s squad Cricket. Curro Serengeti, Kemptonpark, celebrates Leeyandrè Bentley and Payton Coppin. The girls were selected as members of the Eastern’s women’s squad for 2022/2023. Continue working hard, girls,…
Thought For the week/ Gedagte vir Die Week
Thought for The Week. The Lord is Always Near/ U omsluit my van alle kante.
Hoërskool Bastion Rugby – Buffels Eerste Span het ongelooflike seisoen
Hoërskool Bastion Rugby. Hoërskool Bastion, Roodepoort, se rugby skitter. Dit was ‘n ongelooflike seisoen vir die Buffels Eerste Span! Met nuwe afrigters aan die stuur en ‘n groep nuwe spanlede,…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Psalm 8: 4,5. Lof aan die Skepper. Psalms 8: 4,5. The wonderful name of the Lord
Noordvaal Rugby – Hoërskool Linden Noordvaal wenners
Noordvaal Rugby. Hoërskool Linden se O.16 rugbyspan het vanoggend as wenners van die Noordvaal Rugby toernooi van die veld gestap. Linden se O.16 span het met 25-22 met Hoërskool Riebeeckrand…
St Andrew’s School for Girls – Azaria Ragbar about her School
St Andrew’s School for Girls. “My name is Azaria Ragbar and I am in Grade 12. I started at St Andrew’s School for Girls in Grade 2. My fondest memory…
St Andrew’s School for Girls – Chabu Kambafwile about her School
St Andrew’s School for Girls. “My name is Chabu Kambafwile and I am in Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory would be the…
St Andrew’s School For Girls – Caitlyn Straud about her school
St Andrew’s School For Girls. “My name is Caitlyn Stroud and I am in Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory would be becoming…
Laerskool Westwood – Top Tien Akademiese Presteerders
Laerskool Westwood. Laerskool Westwood van Boksburgmaak met trots die top tien akademiese presteerders bekend. Die prestasies is ten opsigte van die tweede kwartaal. (1) Graad 4: Mia Coetzee, Shakira Smit,…
Cluster Vlak EBW Uitdaging – Laerskool Westwood leerders neem deel
Cluster Vlak EBW Uitdaging. Drie leerders van Laertskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak Gr.7 EBW-uitdaging deelgeneem. Die leerders is JC Small, Elektra Skordis en Justin-Michael Ryan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Cluster-vlak hoofrekene/ Wiskunde – Hayley du Preez behaal 3de plek
Cluster-vlak hoofrekene/ Wiskunde. Drie leerders van Laerskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak hoofrekene en Wiskunde uitdaging deelgeneem. Die leerders wat deelgeneem het is Zander du Preez, Iowan Mann en…
Gedagte van die week/ Thought for the week
Gedagte van die week. Habakuk 2: 2 – 4/ Habakkuk 2: 2 – 4. Habakuk se klag: onreg/ Habakkuk complains to the Lord.
Vrouedag/ Women’s Day – Vir elke vrou 9 Augustus 2022
Vrouedag/ Women’s Day. Schools That Rock wens elke vrou ‘n wonderlike dag toe. Julle dra die wêreld in jul harte. We wish every woman a wonderful day. Women carry the…
Swimming – McCabe swimming siblings win gold and silver
Swimming. McCabe swimming siblings from Curro Randburg, are making waves yet again. Tyrone and Alexia both recently competed in the Cape Coastal Grand Prix event. The event was held in…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord is My Fortress/ Hy wat by die Allerhoogste Skuiling Vind.
Fairtree Super 12 Hockey Tournament – Oranje to host 12 top teams
Fairtree Super 12 Hockey Tournament. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is set to play host to the long-awaited Fairtree Super 12 Hockey Tournament that kicks off this week on Friday…
AFS KL-YES Scholarship Story – Pooja Chunnilall is ‘all-rounder’ learner
AFS KL-YES Scholarship Story. Pooja Chunnilall, learner from Curro Aurora in Randburg, is a real ‘all-rounder’ kind of learner. Pooja actively participates in as many activities at school all while…
Gedagte vir Die Week/ Thought For The Week
Gedagte vir Die Week. Hoe ontsagwekkend is u werk/ Shout Praises to God.
CAC Track African Championships – Joshua Dike wins gold
CAC Track African Championships. Joshua Dike, an enthusiastic Grade 12 learner from Curro Aurora in Randburg, has recently won gold in Nigeria for cycling. Joshua represented the South African junior…
Goue Leeus Rugby Finaal – Hoërskool Florida se 1ste span vs Randburg
Goue Leeus Rugby Finaal. Hoërskool Florida se 1ste rugby span het Saterdag, 23 Julie, teen Hoërskool Randburg kragte gemeet. Die wedstryd is gespeel in die Goue Leeus Finaal vir Groot…
BBRU Stadsbeker – Hoërskool Die Wilgers rugby kampioene
BBRU Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria is gekroon as die amptelike BBRU Stadsbeker kampioene. Hierdie manne ken hul rugby! Die uitslae van die BBRU Stadsbeker is as volg: Die…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord appears to Soloman again/ Die Here se antwoord aan Salomo.
Hokkie – Laerskool Kruinsig 1ste hokkiespan wen eerste liga
Hokkie. Die eerste seuns hokkie span van Laerskool Kruinsig in Kemptonpark, het vandag hulle eerste liga gespeel en as wenners uit die stryd getree. Die telling was 3-0. Hierdie skitterende…
Toneel – Hoërskool Eldoraigne Toneel by Pronk Podium
Toneel. Eldo Toneel het aan Pronk Podium by Helpmekaar Kollege deelgeneem. Na uitstekende optredes en positiewe repliek het Eldo deelnemers die volgende sertifikate ontvang: Die Binnesirkel, slegs leerderproduksie, deur Leam…
National MathArt – Sutherland High School Art stars entered competition
National MathArt. In term two, a few Art Club learners of Sutherland High School, Centurion, entered a National MathArt Competition for schools. The theme was fusing Mathematical concepts with Art.…
Mandela Day – Curro Aurora celebrated Nelson Mandela’s life and legacy
Mandela Day. Curro Aurora, Randburg, Preschool and Primary School staff celebrated the life and legacy of the great Nelson Mandela on Mandela Day. Not only did our school celebrate Mandela…
Gimnastiek – Keegan Klopper presteer by 16th African Championships
Gimnastiek. Keegan KLopper is ‘n leerder van Hoërskool Linden. Hy word beskou as Linden se eie Suid-Afrikaanse gimnas. Keegan het tydens die vakansie die Junior Suid-Afrikaanse Mans Gimnastiek span verteenwoordig…
Krieket Winterweek 2022 – Hoërskool Wonderboom blink uit
Krieket Winterweek 2022. Hoërskool Wonderboom, Pretoria, se krieketspelers het behoorlik uitgeblink tydens die Krieket Winterweek 2022 in Brits. Die krieketweek het vanaf 13 tot 15 Julie geduur en is deur…
Netbal – SA Gazellespan vs SA Bokkiespan
Netbal. Lizel Lynch, Ninke van Wyk en Chirese Blom van Vereeniging Gimnasium is ingesluit in die SA Gazelle Netbal span. Die SA Gazelle-span het hierdie jaar weggestap met ‘n oorwinning…
Gedagte vir die week/ thought for the week
Gedagte vir die week. Hebreërs 11: 1/ Hebrews 1:11. Geloof is om te weet God is dáár/ Faith is what we don’t see.
Gimmie Landbou – KI-Kursus voltooi by Vereeniging Gimnasium
Gimmie Landbou. Leerders en oud-leerders van Vereeniging Gimnasium het gedurende die week ‘n KI-kursus met sukses voltooi. Gimmie Landbou bedank elkeen wat ‘n bydrae tot die kursus gelewer het. Dit…
SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers ontvang baadjies
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp, se SA Skole rugby spelers, S’Fiso Mgwaza (Sa Skole) en Ulrich van der Westhuizen (SA Skole A),het hul groen en goud baadjies ontvang. Dit…
Atletiek – Brian Raats van Hoërskool Garsfontein gekies vir ASA-span
Atletiek. Brian Raats, ‘n leerder van Hoërskool Garsfontein in Pretoria, is gekies vir die ASA Atletiek-span. Dié span gaan vanaf 1 tot 6 Augustus in Columbia aan die “U20 World…
SA Schools Rugby – St John’s College players receive Green and Gold
SA Schools Rugby. Johannesburg’s St John’s College’ Coach Katleho Lynch, Joel Leotlela (UV Nash) and Joshua Boulle (UV Clayton) wearing green and gold as part of the SA Schools Rugby…
SA Skole Rugby – Steven Nel en Michail Damon ontvang hul baadjies
SA Skole Rugby. GarsieBereTrots. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, is baie trots op hul twee SA Skolespelers ,Steven Nel en Michail Damon. Die manne het hierdie week, tydens ‘n spoggeleentheid, hul baadjies…
SA Hoë-prestasie Hokkie – Luken Brunette in O.16 Groep
SA Hoë-prestasie Hokkie. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se Luken Brunette is in die Suid-Afrikaanse hoë-prestasie o.16-groep ingesluit. Die groep gaan vir die volgende drie dae in Stellenbosch saamtrek. Luken maak hiermee…
Leeus Welpiespan – Helpmekaar Kollege leerders in span
Leeus Welpiespan. Vier rugbyspelers van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, Jandré Labuschagne, Junayden Seffier, Ruan Nel en Jeandré Kitching het by die Rhino-week vir die Leeus Welpiespan uitgedraf. Op 6 Julie…
Cycling South Africa – Jordan Boshoff by bergfietsryspan ingesluit
Cycling South Africa. Jordan Boshoff (gr. 12) van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, is by die junior bergfietsryspan van Cycling South Africa se nasionale span ingelsuit. Jordan is die eerste…
SA Schools Rugby – Thabang Mpafi, King Edward V11 School
SA Schools Rugby. Thabang Mpafi, is a learner of the 2022 class from King Edward V11 School Houghton, learner, Thabang Mpafi, Class of 2022 – current Reds Captain and Deputy…
Suid-Gauteng Hokkie – Keira-Marie Heintjie in O.14A span
Suid-Gauteng Hokkie. Hoërskool Monument, Krugersdorp, is baie trots op Keira-Marie Heintjie. Sy het Monnas verteenwoordig in die Suid-Gauteng Hokkie O.14A-span. Die span het die North Regional Tournament afgesluit met ‘n…
Leeus Akademiespan – O.18 Span sluit week onoorwonne af
Leeus Akademiespan. Die Leeus Akademiespan het die week as onoorwonne afgesluit. Hoërskool Monument is baie trots op Dylan De Klerk en Marcey de Waal wat Monnas in die span verteenwoordig…
Thought For The Week/ Gedagte Vir Die Week
Thought for the week. David’s song of thanks/ Dit is God wat oorwinning gee. Psalms 18:31-33/ Psalm 18:32-34
SA Skole Rugby – Afrikaanse Hoër Seunskool Hanro Venter
SA Skole Rugby. Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria, se haker en drieëmasjien, Hanro Venter (gr. 12), is by die SA Skole Rugby se A-span ingesluit. Die SA Skolespan en SA Skole…
SA Skole rugby – Hoërskool Garsfontein spog met twee spelers
SA Skole rugby. Hoërskool Garsfontein van Pretoria is trots op hul twee Bere, Steven Nel en Michail Damon wat gekies is vir SA Skole Rugby span. Hierdie twee spelers speel…
SA Skole Rugbyspan 2022 – Grey Kollege voor met vyf spelers
SA Skole Rugbyspan 2022. Grey Kollege van Bloemfontein loop vanjaar voor met vyf spelers in die SA Skole rugbyspan 2022. Die ander skole is as volg: Hilton College, KZN het…
SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers ingesluit in spanne
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp-Noord, het drie spelers, Jan Botes, Ulrich van der Westhuizen en Sifiso Magwaza wat ingesluit is in SA Skole Rugby spanne. Jan Botes is die…









