Conspirito kunswedstryd – Laerskool Westwood leerders presteer
Conspirito kunswedstryd. Leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, het aan die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd deelgeneem. Daar was ongeveer 11 000 leerders wat deelgeneem het aan die kunswedstryd. Ongeveer 500 leerders het nasionale…
Matric Exams- Support your child throughout the exams and beyond
Matric Exams. The Matric final exams represent the ultimate test at the end of one’s school career. While it is an exciting milestone, almost all students find this period a…
Matrieks 2022/ Matrics 2022 – Eksamen/ Exams
Matrieks 2022/ Matrics 2022. Gebed vir Matrieks se laaste eksamen op skool. Prayer for Matrics writing their final exams at school. Schools That Rock wens julle sterkte en seën toe…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Paul’s last instructions to Timothy/ Laaste opdrag aanTimoteus.
Salix-Sangers – Hoërskool Die Wilgers sing nasionale a capella
Salix-Sangers. Die Salix-sangers (Salix – Latyn vir Wilgerboom) is oorspronklik deur juffrou Erna Grove in 1985 gestig. Dit is jare later weer, deur een van haar oud-leerders wat ook nou…
Curro Hazeldean – Outperforms at National Top 14Â Athletics Competition
Curro Hazeldean. Celebrations are still in full swing at Curro Hazeldean in Pretoria East. The athletics team outperformed several other schools at the North vs South National Top 14 Athletics…
Hoërskool Linden – Jaarlikse Kultuurprysuitdeling
Hoërskool Linden. Hierdie week het Hoërskool Linden se jaarlikse Kultuurprysuitdeling plaasgevind. Die spoggeleentheid het hul kultuur leerders se prestasies en deelname vereer. Die volgende toekennings is ook op die aand…
Gedagte vir die Week – Thought for the Week
Gedagte vir die Week. Ek hoop op God/ There is still hope.
SANESA SA Kampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers skitter
SANESA SA Kampioenskappe. Wilgie-ruiters en hul perde skop stof in hul teenstanders se oë by die SANESA SA Kampioenskappe wat gedurende die Oktober skoolvakansie plaasgevind het. Hoërskool Die Wilgers se…
Curro Cup – Action Packed school holiday for Curro learners
Curro Cup. Instead of spending their September school holidays sitting idle in front of digital screens, Curro learners got the chance to up their adrenaline and enjoy some friendly heart-pumping…
WUKF Wêreld Kampioenskappe – Wilgie Karatekas presteer by SA’s
WUKF Wêreld Kampioenskappe. Hoërskool Die Wilgers Karateka sterre het goed presteer by die WUKF Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Hierdie leerders gaan gedurende 2023 by die WUKF Wêreld Kampioenskappe, in Dundee, Skotland, in…
Rugby Tens-kampioenskap – Wilgies in Blou Bulle Junior span
Rugby Tens-kampioenskap. Die tweede rondte van die Internasionale Rugby Tens-kampioenskap vind eerskomende naweek in Stellenbosch plaas. Spanne van 25 lande ding oor die twee naweke in hierdie kampioenskap mee. Hoërskool…
Universiteit van Pretoria Jeugkoor – Hoërskool Die Wilgers leerders in koor
Universiteit van Pretoria Jeugkoor. Twee van Hoërskool Die Wilgers se leerders, Desireé Thirion en Zintya van der Westhuizen (graad 11) is in die Universiteit van Pretoria se Jeugkoor (UPYC) opgeneem.…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord’s Agreement with David/ Die Hemel loof U Wondermag.
Eldo Matriekafskeid – Hoërskool Eldoraigne neem afskeid van matrieks
Eldo Matriekafskeid. Hoërskool Eldoraigne het tydens ‘n pragtige geselligheid afskeid geneem van hul 2022 matrieks. Die jong mense het ongelooflik gelyk! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hseldo.co.za/ Foto’s verskaf
National Youth Theatre Festival – Curro Create Final in full swing
National Youth Theatre Festival. The 2022 Curro Create National Youth Theatre Festival Final is in full swing. Boy oh boy, are we experiencing an overload of talent! Here are some…
SANESA Nationals – Curro Aurora Equestrian riders competed
SANESA Nationals. Curro Aurora Equestrian riders competed at SANESA Nationals this last weekend, representing Gauteng: High School Kayla-Lee De Vos (Grade 9) Novice Dressage Level 2 Test A 14th Prix…
Mnr en Mej Leeuwenhof – Leeuwenhof Akademie kroning
Mnr en Mej Leeuwenhof. Leeuwenhof Akademie het nie verlede week net ge-Leeufees nie. Daar was ook ‘n nuwe Mnr en Mej Leeuwenhof gekroon. Seniors Mej Fotognies Senior – Jade Kruger…
Matriekafskeid – Hoërskool Linden matriekafskeid 2022 lusmaker
Matriekafskeid. Hoërskool Linden, Gauteng, deel graag hierdie pragtige video wat die hoogtepunte van hierdie jaar se Matriekafskeid en sy mooiste oomblikke kon vasvang. Wat ‘n spoggeleentheid was dit nie! Geniet…
Matriekafskeid 2022 – Hoër Volkskool Heidelberg matrieks hang uit
Matriekafskeid 2022. Hoër Volkskool Heidelberg se matrieks het behoorlik uitgehang met hul matriekafskeid op 30 September! Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf
Blou Bul Blitse – Hoërskool Die Wilgers is Blou Bul Blitse
Blou Bul Blitse. Na afloop van die Blou Bulle 7’s-rugbyproewe is Dennis Obi en Tian Joubert van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria opgeneem in die 0/17 B-span. Hulle sal Vrydag…
Ruitersport – Petronell Clifford Victrix Ludorum vir 2022
Ruitersport. Petronell Clifford, ‘n graad 12-ruiter van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is as die Victrix Ludorum vir 2022 aangewys. Dit het plaasgevind by SANESA Gauteng, Tshwane se jaarlikse ruitersport prysuitdeling.…
Hoofseun Eldoraigne – Schools that Rock gesels met Elandré Momberg
Hoofseun Eldoraigne. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Elandré Momberg. Elandré, Hoofseun van Hoërskool Eldoraigne vir 2023, vertel ons meer van…
Head Girls 2023 – Schools That Rock chat with Skye Sutherland-Clark
Head Girls 2023. In our series on schools’ head leaders for 2023 Schools That Rock chat to Skye Sutherland-Clark. Skye, Head Girl for 2023 of Hans Moore High School, Benoni, tells us more…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. My hulp kom van die Here/Â A song of ascents
Hoofseun Hans Moore – Schools That Rock gesels met Luan Zeelie
Hoofseun Hans Moore. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Luan Zeelie. Luan, Hoofseun van Hoërskool Hans Moore, Benoni in Gauteng, vir…
Blou Bulle Skole Vereniging – Hoërskool Die Wilgers ontvang vyf trofees
Blou Bulle Skole Vereniging. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se rugbyspanne het tydens die 2022-Blou Bulle Skole Vereniging se prysuitdeling hulle stem behoorlik dik gemaak. Die manne het met vyf rugby…
Curro Helderwyk – Schools That Rock chat with Valencia Phiri
Curro Helderwyk. In our series on schools’ head leaders for 2023 Schools That Rock chat to Valencia Phiri. Valencia, Head Girl of Curro Helderwyk High School for 2023, tells us…
Curro Helderwyk – Schools That Rock chat with Thabang Nkambule
Curro Helderwyk. In our series on schools’ head leaders for 2023 Schools That Rock chat to Thabang Nkambule. Thabang, Head Boy of Curro Helderwyk High School for 2023, tells us…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Nation turns to God/ Maar ek Vertrou op die Here.
Glitz and Glam – Sutherland High School’s Glitz and Glam
Glitz and Glam. Sutherland High School, Centurion, have had an extremely busy term 3. The learners enjoyed their glitz and glam Mr and Miss Sutherland pageant on 16 July. Suthies…
Curro Hazeldean – Schools That Rock chat with Mashile Matsebatlela
Curro Hazeldean. In our series on schools’ head leaders for 2023, Schools That Rock chat to Mashile Matsebatlela. Mashile, Head Boy of Curro Hazeldean High School for 2023, tells us more…
Curro Hazeldean – Schools That Rock chat with Amy Mulle
Curro Hazeldean. In our series on schools’ head leaders for 2023, Schools That Rock chat to Amy Mulle. Amy, Head Girl of Curro Hazeldean High School for 2023, tells us…
7s Rugby Festival – Hosted by Sutherland High School
7s Rugby Festival. On 2 and 3 September, Sutherland High School, Centurion, hosted a 7s Rugby Festival. While Sutherland’s teams did not do so well as the school hoped, the…
Curro Roodeplaat – Schools That Rock chat with Myralene Fourie
Curro Roodeplaat. In our series on schools’ head leaders for 2023, Schools That Rock chat to Myralene Fourie. Myralene, Head Girl of Curro Roodeplaat High School for 2023, tells us…
Curro Roodeplaat – Schools That Rock chat with Mpho Rashokeng
Curro Roodeplaat. In our series on schools’ head leaders for 2023, Schools That Rock chat to Mpho Rashokeng. Mpho, Head boy of Curro Roodeplaat High School for 2023, tells us more…
Matriekraad – Hoërskool Linden 2023 span ingehuldig
Matriekraad. Hoërskool Linden het vanoggend hul Matriekraad van 2023 ingehuldig. Die Dagbestuur sluit die volgende lede in: Hoofseun: Xander Jacobs Hoofdogter: Euané Theart Onderhoofseun Kultuur: Jarik Engelbrecht Onderhoofdogter Kultuur: Natalie…
Sion Atterbury SA Gholftrots – Verteenwoordiger van SA Kids en US Kids
Sion Atterbury SA Gholftrots. Sion Atterbury is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng. Hy is ook ‘n trotse verteenwoordiger van die SA Kids en US Kids federasie waar…
Careers – Three ways to turn university rejection into career redirection
Careers. Over the next few weeks, more than a million determined grade 12’s across South Africa will be hurrying to complete their application for a place at most higher education…
Curro Douglasdale – New Executive Head welcomed
Curro Douglasdale. Curro Holdings, the JSE-listed independent school group, is delighted to announce the appointment of Dumisani Kunene. He the new Executive Head of Curro Douglasdale Primary School in Sandton,…
Landbou – Hoërskool Erasmus doen prakties
Landbou. Hoërskool Erasmus landbou, Bronkhorstspruit, is die skool waar elke leerder hul prakties met n glimlag voltooi. Praktiese middae by Rassies is altyd hope pret. So word die kraalmis vanuit…
Hoofdogter Eldoraigne – Schools that Rock gesels met Miya Wood
Hoofdogter Eldoraigne. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Miya Wood. Miya, Hoofleier van Hoërskool Eldoraigne vir 2023, vertel ons meer van haarself en…
Mislukkings en Suksesse – Moenie dit saam met jou sleep nie
Mislukkings en Suksesse. Om die beste van jou mislukkings en suksesse te maak, moet jy dit vinnig kan vergeet. Moenie dit te veel kop toe vat nie. Lewe elke dag…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Waardig om geprys te word. The Lord is kind and merciful.
Hoër Volkskool Heidelberg – Koshuisraad verkies vir 2023
Hoër Volkskool Heidelberg. Hoër Volkskool Heidelberg het die koshuislede bekend gemaak wat verkies is tot die Koshuisraad vir 2023. “Baie geluk en mag julle in julle 2023 termyn net van…
Curro Waterfall – An out-of-this-universe opportunity for Curro learner
Curro Waterfall. A South African learner, Dhiasha Naidoo of Curro Waterfall, crossed live for an interview with Chinese astronauts in space. A grade 11 learner from Curro Waterfall, in Midrand…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Heilige Gees sal by julle bly/ The Holy Spirit is Promised.
Hoërskool Die Wilgers – David Valentine Hoofseun 2023
Hoërskool Die Wilgers. David Valentine, President en Hoofseun van Hoërskool Die Wilgers vir 2022/2023, vertel ons meer van homself en sy leierskap. David, vertel ons van jouself en jou leierskap…
Hoërskool Die Wilgers – Jana Goosen Hoofdogter 2023
Hoërskool Die Wilgers. Jana Goosen, Adjunk-President en Hoofdogter van Hoërskool Die Wilgers vir 2022/2023, vertel ons meer van haarself en haar leierskap. Jana, vertel ons van jouself en jou leierskap…









