SANESA SA Kampioenskappe. Wilgie-ruiters en hul perde skop stof in hul teenstanders se oë by die SANESA SA Kampioenskappe wat gedurende die Oktober skoolvakansie plaasgevind het. Hoërskool Die Wilgers se ruiters het sesde geëindig in Suid-Afrika, vierde in Gauteng en tweede van alle Pretoriaskole.
Die uitslae van Die Wilgies was as volg:
𝗖𝗢𝗥𝗘 𝗟𝗘𝗔𝗚𝗨𝗘 𝗘𝗡 𝗪𝗘𝗦𝗧𝗘𝗥𝗡 𝗥𝗜𝗗𝗜𝗡𝗚 – Kyalami en Pretoria, Gauteng
𝗟𝗶𝗲𝗻𝗸𝗲 𝗝𝗼𝘂𝗯𝗲𝗿𝘁 (graad 8)
- 18de plek: Equitation 60cm (A-span).
𝗣𝗲𝘁𝗿𝗼𝗻𝗲𝗹𝗹 𝗖𝗹𝗶𝗳𝗳𝗼𝗿𝗱 (graad 12) se uitslae is as volg:
- 1ste plek: Handy Hunter (A-span); Western Dresseer (A-span)
- 2de plek: Working Hunter (A-span)
- 3de plek: Prix Caprilli (A-span)
- 4de plek: Stadium Eventing
- 5de plek: Eventing
𝗠𝗮𝗿𝗶𝗸𝗲 𝗣𝗮𝘂𝘄 (graad 12) se uitslae is as volg:
- 1ste plek: Handy Hunter (A-span); x2 Western Pleasure (A-span); In-hand Utility (A-span); Western In-Hand Trail (A-span)
- 2de plek: Western Horsemanship (A-span); Western Dressage (A-span)
- 3de plek: Western In-Hand Trail (A-span)
- 5de plek: Dresseer (A-span); Freestyle Dresseer (A-span)
- 6de plek: Dresseer
- 9de plek: Performance Riding (B-span)
- 11de en 16de plek: Prix Caprili (B-span)
- 12de plek: Working Riding (A-span)
- 13de plek: Performance Riding (C-span)
⚡𝗪𝗘𝗦𝗧𝗘𝗥𝗡 𝗠𝗢𝗨𝗡𝗧𝗘𝗗 𝗚𝗔𝗠𝗘𝗦 – Parys, Vrystaat
𝗖𝗵𝗮𝗻𝗲𝗹 𝗥𝗼𝗯𝗲𝗿𝘁𝘀𝗼𝗻 (graad 11)
Wen Vlak 0:
- 6 x 1ste plekke
- 2 x 2de plekke
- 2 x 3de plekke
𝗥𝗼𝗯𝗲𝗿𝘁 𝗩𝗲𝗿𝗺𝗲𝘂𝗹𝗲𝗻 (graad 11)
Eindig 10de in vlak 3 en word in die Elite-spanopgeneem. Hy is deel van die Top 50-ruiters vir Western Mounted Games in Suid-Afrika.
- Robert behaal ‘n 5de, 6de en 7de plek op Vlak 3.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf