Podium Pret – Drie Jorrie-leerders het tydens die Oktober vakansie aan die Podium Pret Nasionale finaal deelgeneem. Hulle het puik gevaar!
Die drie leerders wat deelgeneem het is Leoné van Niekerk (Graad 2), Martyn Oosthuysen (Graad 7) en Leonelle van NIekerk (Graad 6).
Hulle het aan verskeie items deelgeneem en verskeie plekke behaal. Hul beste items, waarop die Jorries baie trots is, is as volg:
Martyn behaal ‘n tweede plek, 87% vir ‘n Afrikaanse gedig. Leoné en Leonelle van Niekerk (sussies) behaal beide eerste plekke en word as Nasionale Wenners aangewys!
Leoné behaal vir English Poetry 93% (1ste plek, Nasionale wenner) en Leonelle vir Afrikaanse prosa 95% en Afrikaanse Redenaars 96,4%. Al twee behaal eerste plekke asook die Nasionale wenner vir beide hierdie items.
Die Nasionale wenners se name word op ‘n plaatjie by die Taalmonument in die Paarl aangebring.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien
Jorries learners take part in the National final
Podium Fun – During the October holiday three Jorrie learners participated in the Podium Fun National final. They did great!
The three who participated in the Podium Fun were Leoné van Niekerk (Grade 2), Martyn Oosthuysen (Grade 7) and Leonelle van NIekerk (Grade 6). They participated in several items and took several places.
Their best items, of which the Jorries are very proud, are as follows: Martyn achieved a second place, 87% for an Afrikaans poem. Leoné and Leonelle van Niekerk (sisters) both took first places and were crowned as National Winners! Leoné scored for English Poetry 93% (1st place, National winner) and Leonelle for Afrikaans prose 95% and Afrikaans Orators 96,4%. Both took first places as well as the National winner for both of these events.
The names of the National winners are placed on a plaque at the Afrikaans Language Monument in Paarl.
Become a Sponsor








