Podium Pret – Jorries leerders neem deel aan die Nasionale finaal
Podium Pret – Drie Jorrie-leerders het tydens die Oktober vakansie aan die Podium Pret Nasionale finaal deelgeneem. Hulle het puik gevaar! Die drie leerders wat deelgeneem het is Leoné van…








