Blou Bulle Rhinoweekspan. Hoƫrskool Die Wilgers, Pretoria, se sportdirekteur, mnr. Emwee Arlow, is verkies as Spanbestuurder van die Blou Bulle se 0/15 Rhinoweekspan vir 2023 tot 2024.
Volgende jaar word die Rhinoweek vir die sewende keer aangebied. Die Rhinoweek het ten doel om spelers se fisieke groeivermoĆ«ns te verbeter en hulle te help om ‘n gevoel van sportmangees te kweek en te ontwikkel.
“Ons weet “coach” gaan ook in hierdie groep seuns se lewens ‘n verskil maak, net soos in ons Wilgies s’n.”
Blue Bulls Rhino week team.
High School Die Wilgers, Pretoria, sports director, Mr. Emwee Arlow, has been elected Team Manager of the Blue Bulls’ U15 Rhino week team for 2023 to 2024.
Next year, the Rhino Week will be hosted for the seventh time. Rhino Week aims to enhance players’ physical growth abilities and help them cultivate and develop a sense of sportsmanship.
“We know coach is going to make a difference in this group of boys’ lives as well, just like in our Wilgies’ team.”
More school news: https://schoolsthatrock.co.za