Netbal. Lizel Lynch, Ninke van Wyk en Chirese Blom van Vereeniging Gimnasium is ingesluit in die SA Gazelle Netbal span.
Die SA Gazelle-span het hierdie jaar weggestap met ‘n oorwinning van 22-20 teen die SA Bokkiespan. Mnr. Brian Burke is die SA Gazellespan se afrigter.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf